Nuut bygevoeg: wys / wegsteek
Foto: Canva.com Die karakters in hierdie verhaal is fiktief. Die name wat gebruik word is ook fiksioneel en verwys nie na 'n lewende mens nie. Op ’n dag, in my vorige jeug, kom ek van die werk af. Ek ry deur die skoolhek, erg stadig. Dis totaal teen my karakter in, want gewoonlik vlieg ek laerig deur die hek omdat my maag my ernstig aanspoor: “Knorrrrrr, rrrrrrrrrry nou, ek het urrrrrrre laas iets substansieels gehad! Rrrrrrrrry!” “Ja, Pens. Deksels, hier’s nog baie kinders in die straat. Ek moet eers wag dat die straat skoon word. As ek vinniger ry, ry ek een van die pesti … agge bloedjies raak!” “Ja maarrrrrr, anderrrrrr dae vlieg jy hierrrrr uit! Knorrrrrrr!” “Pens, ek
Onlangse inskrywings
VIDEO
Onlangse inskrywings
Foto: Pexels.com Uncle Cyril Laat wiet asseblief vroegtydig wanne die volgenne family meeting is, want ek het oek punte virrie agenda. Daai ding van lat ôs op short notice hoo’ ôs het ‘n meeting, net om bad news ve’tel te wôre, issie ayoba nie. Issie lat ek ondankbaar is vi’ wat djy doen om ôs te red nie, maa’ daa’s goetertjies wat krap, Uncle. Soe ek wil ‘it oppie agenda sit. Ee’stens, Uncle, kô ôs praat oor ‘ie vaccine. Okay, ek wiet is pie innie sky, maa’ selfs ôs govement gan een of anne tyd hulle vinge’ uittrek en vi’ ôs vaccine kry, al issit dan nou 2025. Maa’ wanne dit kom, moet ‘it mos versprei wôd en daa’ moet
Onlangse inskrywings
Die bestuur en direksie van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) het na deeglike besinning en met inagneming van die onsekerheid rondom die Covid-19-pandemie besluit om die fees wat vanaf 31 Maart tot 6 April sou plaasvind, vir eers uit te stel. "Hoewel ons bitter graag in 2021 weer begin April wou fees vier in Oudtshoorn, is die gesondheidsgevare en die onsekerheid wat die Covid-19-pandemie bring, steeds ’n kommerwekkende faktor," sê Hugo Theart, artistieke direkteur van die fees. "Hoë en steeds stygende infeksietellings landwyd het dié besluit genoodsaak." Dié besluit is nie ligtelik of in isolasie geneem nie, sê Crispin Sonn, voorsitter van Kunste Onbeperk, die organisasie wat onder meer die KKNK aanbied. "Ná samesprekings met ons vennote, borge, die
Onlangse inskrywings