blik.co.za   gebeure   meer   +        
              |              

Gebeure en feeste

Hierdie lys is vir Afrikaanse feeste of openbare gebeure van instellings wat interessant genoeg is om hul eie webbladsy te hê.
As dit nie reeds gelys is nie, stuur details van jou fees of gebeurlikheid (met webadres) aan gerhard@blik.co.za.
26 Apr 2018 - 1 May 2018 : Kaapstad, Wes-Kaap
Suidoosterfees: ’n soomlose kunstefees met fokus op Afrikaans
Kaapstad
: https://twitter.com/Suidoosterfees

2 days
28 Apr 2018 : None
Toekomswaarde van Afrikaans: Die Jakes Gerwel-gespreksreeks
Suidoosterfees: kykNET & kie-isiBaya, Kunstekaapteater, Kaapstad

4 days, 1 hour
8 Jun 2018 - 10 Jun 2018 : Bloemfontein, Vrystaat
Vrystaat Sterrefees, Gansvlei (Brandfort)

1 month, 2 weeks
9 Jun 2018 : Suid-Afrika
Afrikaans is Groot: Classics 2018
Menlyn Maine Sun Arena.
: https://twitter.com/AfrIsGroot

1 month, 2 weeks
3 Aug 2018 - 4 Aug 2018 : Windhoek, Namibiё
Biltongfees, die oorspronklike Namibiese fees.
Windhoek, Namibiё
: https://twitter.com/biltongfees

3 months, 1 week
9 Aug 2018 - 11 Aug 2018 : Pretoria, Gauteng
Die grootste Afrikaanse hernubare energie en selfstandigheid-ekspo in die wêreld.

: https://twitter.com/@KragdagEkspo

3 months, 2 weeks
31 Aug 2018 - 1 Sep 2018 : Heidelberg, Gauteng
Varkfees
Heidelberg, Gauteng

4 months, 1 week
18 Sep 2018 - 20 Sep 2018 : Parys, Vrystaat
The Afridome, Parys

4 months, 3 weeks
10 Jan 2019 - 14 Jan 2019 : Brackenfell, Wes-Kaap
Bok Radio Bootvaart vanaf Kaapstad tot Walvisbaai
: https://twitter.com/BokRadio

8 months, 3 weeks



Afgelope gebeure en feeste

9 Apr 2018 - 13 Apr 2018 : None
Laeveld Agrochem se Landbou Seil-Safari
Vanaf Durban

2 Apr 2018 : Klein Karoo Nasionale Kunstefees
Sterrenag – Musiek met hart
Huisgenoot-verhoog, Klein Karoo Nasionale Kunstefees
: https://twitter.com/CO_Productions

28 Mar 2018 : Nelspruit, Mbombela, Mpumalanga
Skoffel en skud saam met Pieter Smith ten bate van BCJ
Emnotweni Arena

20 Dec 2017 - 4 Jan 2018 : Hartenbos, Wes-Kaap
20, 24, 26, 27 en 30 Desember, en 4 Januarie 2018 by ATKV-Hartenbos se amfiteater
: https://twitter.com/In_Afrikaans_

10 Nov 2017 : Café Riche, Pretoria, Gauteng
Christi van der Westhuizen: Wit Afrikaanse vroue in postapartheid SA
: https://twitter.com/Filosofie_Kafee

18 Oct 2017 : Modimolle (Nylstroom), Limpopo
“Ontdek die Hart van Jou Besigheid” saam met Amelia Morgenrood

28 Sep 2017 : Pretoria en Reddersburg
Die Hart van jou Besigheid
Weiveld, Bronberg Landgoed Zwavelpoort, Gauteng
Met Corlea Botha, Janina Oberholzer, Amelia Morgenrood, Con Grazia, Kobus Vorster

24 Aug 2017 : Paarl, Wes-Kaap
Jean Oosthuizen gesels met dr Melodie de Jager oor pyn met verwysing na Eugène Marais se beskouing van geboortepyn en die verband met moederliefde by mens en dier.
Hervormde kerk, Zionstraat in die Paarl
: https://twitter.com/Eugene_N_Marais

9 Aug 2017 - 13 Aug 2017 : Hermanus, Wes-Kaap
Die Kalfiefees is 'n hoofsaaklik Afrikaanse toneelfees, wat jaarliks top-gehalte produksies na die Overberg bring.
: https://twitter.com/kalfiefees

2 Jun 2016 : Cullinan, Gauteng
Kultuurstokersgilde mampoerfees met mampoer-kampioenskappe. Nasionale Mampoerkampioenskappe te Willem Prinsloo Landboumuseum, Rayton Pretoria