blik.co.za   gebeure   meer   +        
              |              

Vrystaat Kunstefees

adres: http://www.vrystaatkunstefees.co.za
skrywer: Vryfees

VSKunstefees: https://twitter.com/VSKunstefees
plek: Bloemfontein, Vrystaat
Wanneer: 8 Jul 2018 tot 14 Jul 2018
Vryfees
GIF / POISON / ITYHEFU - Promo Final
2017-11-01
“A man and a woman who lost a child, then themselves and eventually each other.” After many years of separation, a man and a woman meet at the burial grounds of their child. He has moved on and looks to the future. She remains stuck in the past. Will some of our greatest adversities lead us down a path of further grief and sorrow? Or can hope be born out of our deepest emotional pain and turmoil? While remembering the final moments of their loved one, the man and the woman take their first steps towards reconciliation. “’n Man en vrou wat ’n kind verloor het, toe hulself en uiteindelik mekaar.” Ná baie jare van skeiding ontmoet ’n man en vrou weer by hul kind se graf. Hy het aanbeweeg en kyk vorentoe. Sy bly vasgevang in die verlede. Sal van ons grootste uitdagings ons op ’n pad van verdere hartseer en smart lei? Of kan hoop uit ons diepste emosionele pyn en onrus gebore word? Terwyl hulle die laaste oomblikke saam met hul geliefde onthou, neem die man en vrou hul eerste tree na versoening. Cast: Atandwa Kani, Tinarie Van Wyk Loots Script: Lot Vekemans Translation: Willem Anker Direction: Erwin Maas Music: Kenny Rakotsoane Design: Guy de Lancey, Michael Garbett Producer: Adriaan Meyer Stage Manager: Michelle Hetzel Language: Afr, Eng, isiXhosa





Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Vrystaat Kunstefees
    verwyser: http://nb.bookslive.co.za/blog
    platform: ander
    merker: vermaak
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.