blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers
aankondiging: skole, organisasies, winkels, maatskappye, advertensies, poste
Welkom by die Afrikaanse Taalmuseum se kuberklaskamer waar die instelling relevante, interessante leermateriaal vir leerders plaas as aanvullende inligting tot die nasionale onderwysdepartement se amptelike leerplanne. Die leermateriaal is in A4-formaat as PDF’s beskikbaar wat enigiemand met graagte mag uitdruk, elektronies versprei en gebruik. Kontak gerus ons opvoedkundige beampte vir voorstelle en kommentaar. Ons begin met ‘n dokument in lyn met die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Kurrikulumverklaring oor Sosiale Wetenskappe waarin ons fokus op graad 4-leerders in die 2de skoolkwartaal rakende ‘Leiers en eienskappe van goeie leiers’. Klik op die dokument om die PDF te sien en af te laai.


Onlangse inskrywings

Veeboere is vol hoop vir ’n beter somer ná die erge droogte van 2015-’16. In Landbou Vee 2016 gee kenners raad oor hoe boere hul kuddes weer kan opbou en hoe om weiveld te laat herstel. Kyk uit vir artikels oor boere wat uitgeblink het, die jongste tegnologie vir die veebedryf, ’n hele paar handige boereplanne en watter neigings die toekoms van die rooivleisbedrywe kan bepaal.

Onlangse inskrywings

Sluit by ons aan terwyl ons ’n onlangse besproeiingsprojek, wat ons span in die … The post Maak kennis met JH Potgieter – Besproeiingsontwerper by Overberg Agri appeared first on Overberg Agri.

Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings

AANSTELLING VAN NIE-UITVOERENDE DIREKTEURE: WYKE 1, 7 EN 15


Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings

Ons hoop en vertrou dat almal ‘n heerlike wintervakansie geniet het en die spreekwoordelike batterye is herlaai sodat ons almal slaggereed is om die 3de kwartaal met ywer aan te pak. Hiermee dan reëlings vir jul kennisname rakende die heropening van skole: Heropening van Laerskool asook Huppelland: Geskied Maandag, 26 Julie, en normale skooltye is […] The post Kwartaal 3 en Reëlings appeared first on Laerskool Jan van Riebeeck.

Onlangse inskrywings

Mira Wiener het met ons ʼn hele paar gesonde lip-lek-lekker resepte gegee wat ons met Mooi Leefstyl se lesers gedeel het. In die inskrywing deel ons ʼn resep van ʼn sjokoladekoek gemaak van teff en klapper. Hoe interessant klink die gesonde alternatief nie. Boonop kan jy die hele koek voorberei en bak in ʼn uur. Ons lesers kan nou afrol en meer van die gesonde alternatief van ʼn sjokoladekoek lees. Storie en voedings aantekeninge Teff is ʼn natuurlike gluten vrye antieke super graan met ʼn lae glukemies indeks. Dit is regtig ʼn wonder graan vir enigiets van brood en pasta tot koekies, muffins en koeke. Dit het ʼn pragtige aardse en neutagtige geur so dit kan


Onlangse inskrywings

Inhaal toetsrooster The post Inhaal toetsrooster appeared first on Laerskool Pierneef.

Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings

Hiermee gee Garsvallei Voortrekkers kennis dat ons, weens die huidige covid regulasies en Vlak 4-inperkings, geen keuse het as om die GGA van 30 – 31 Julie 2021 uit te stel nie. Ons hoop daar sal iewers in September ‘n naweek beskikbaar wees en sal nader aan die tyd verdere kommunikasie uitstuur. Garsvallei – GGA ... Lees meer ... The post Garsvallei GGA/GGN appeared first on Transvaal Voortrekkers.

Onlangse inskrywings

During an inspection at Kleinbrak drop off site earlier today I found that residents in the area dumped asbestos illegally. This is a criminal offence in terms of the National Waste Act and is reported at the SAPS. Should a person be found dumping he/she can be fined up to R100 000 or imprisonment of up to 10 years or both. I therefore kindly request that you please communicate with residents/neighbourhood watches and encourage them, that should they see someone dumping illegally they should take photos and report it to us so we can follow up and issue the necessary fines. We can only win this if we, take hands and

Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings

Michael en Rachel se paartjie fotosessie is baie oulike en ons hier... The post Michael & Rachel se paartjie fotosessie appeared first on Mooi Troues.

Onlangse inskrywings

Voeg by Gunsteling 2KarooOutdoor Co. Ons visie is om Suidelike-Afrika se grootste en mees klant-gefokusde aanlyn buitelewe besigheid te wees; om ‘n omgewing te skep waar mense topkwaliteit produkte teen die beste diens aanlyn te kan koop.” FACEBOOK You Tube Website KarooOutdoor Co KarooOutdoor Co is the fastest growing online outdoor brand in Southern Africa! We offer top quality products with exceptional service! Spanning nearly 400 000km2 in the geographic midriff of South Africa, the Great Karoo must be one of the quietest places on Earth. It is a place of immense spaces, wide-angle horizons, craggy mountain ranges, conical hills, an ancient inland seabed, and a sky so big


Onlangse inskrywings

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Datum: 17 Julie 2021 Beriggewer: Nellie Viljoen Irene van der Vyver, erelid van Vryburg VLV het die ongelooflike mylpaal van 102 jare bereik. Sy was die tak se tesourier vir 25 jaar en lede het haar bedank vir haar mooi en voorbeeldige lewe. Tans is sy die oudste lid in Sirkel Kalahari, voorwaar ‘n prestasie! Tannie Irene met die kaartjie en pakkie wat lede vir haar afgegee het. The post Oudste lid in Sirkel Kalahari appeared first on Vroue-Landbouvereniging van Kaapland.


Onlangse inskrywings

Give me Namibia’s unemployment problem and within 3 years I'll give you a 0% unemployment back - Kadhikwa Twapewa Kadhikwa managed to defy all odds and unlocked her potential as a professional entrepreneur. Born an entrepreneur, Twapewa Kadhikwa started sharpening her skills at the age of 20 as a hairdresser and moved onto selling cosmetic products. She is now the chief entrepreneur of the Kadhikwa group of companies, which includes Xwama Cultural Village, Kadhikwa Chicken Farming and TK Institute of Entrepreneurship. Wetumwene Shikage She was born in Katutura, in a settlement known as Gemeente, which she describes with pride saying that after apartheid during the colonial era, people were moved from the Old Location to


Onlangse inskrywings

Vendor: Die Voriemôl Type: Geskenke Price: 75.00 - 100.00 (2 variants)


Onlangse inskrywings

Joint media statement 19 July 2021 Solidarity Helping Hand and AfriForum’s Private Prosecution Unit represent family of Life Esidimeni victim during inquest Solidarity Helping Hand and AfriForum’s Private Prosecution Unit are currently supporting Sandra de Villiers in the judicial inquest into the death of her brother, Jaco Stols, in 2016 during the Life Esidimeni tragedy. Adv. Phyllis Vorster, Prosecutor at AfriForum’s Private Prosecution Unit, has been appointed by Helping Hand as a watching brief to represent De Villiers during the inquest. The National Prosecuting Authority (NPA) requested the judicial inquest to determine the following: The identity of the deceased; cause and date of death; and whether

Onlangse inskrywings

The post Susara appeared first on Naak.

Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings




Onlangse inskrywings

How are you going to pay for your academic future? Fear not! #MyNWU has compiled a list of all bursaries and loans schemes that are accepted, as well as our very own bursaries and loans that we have in place to help get you to graduation!

Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings

The demanding environment in which our teenagers grow up often demands a multi-dimensional support network to help teens realise their potential. We are inviting Paul Roos learners to form part of a trial run of the Vive Teens app, with the aim of enhancing the general well-being of learners. This is a safe platform where learners can gather more information about well-being. Vive Teens website: https://viveyou.com Vive Teens video: https://youtu.be/VKUsZ5BzFHo __________________________ Die veeleisende omgewing waarin ons tieners grootword vereis dikwels ‘n multi-dimensionele ondersteuningsnetwerk sodat hulle hul volle potensiaal kan realiseer. Ons nooi Paul Roos leerders uit om deel te vorm van ‘n proeflopie van die Vive Teens toepassing (app), met die doel om die leerders se algemene welstand te bevorder.

Onlangse inskrywings

In hierdie stadium heropen die skool op 26 Julie soos uiteengesit in “PLAN B” in ons vorige kommunikasie. PLAN B: Die skool heropen 26 Julie 2021. Die assesseringsrooster neem onmiddellik ‘n aanvang soos hieronder uiteengesit. Die normale formele assesseringsprosedures geld. Leerders skryf tot 11:00 waarna hul verdaag. Opvoeders verdaag 13:00. Die siklusrooster begin op 2... Lees verder

Onlangse inskrywings

Filter Courses by Category: All 2021 Items 2021 Kursusse 50-50 Afr-Eng Afrikaans English Miscellaneous Podiumpret 2020 Podiumpret2021 Sort by: Default A to Z


Onlangse inskrywings

Foto: Gewelddadige protesoptrede in Suid-Afrika te midde die tronkstraf van voormalige president Jacob Zuma. Bron: BBC Hoe verseker ons Afrikaners se veiligheid in Afrika? Die veiligheidsrisiko’s vir Afrikaners is tans primêr drieledig: beroepsmisdadigers, openbare onrus en ras-politiesgemotiveerde misdrywe. In die eerste geval is die Suid-Afrikaanse situasie bloot die gevolg van grootskaalse kriminele aktiwiteit sonder die nodige bronne om dit doeltreffend te bestry. Korrupsie, wanbestuur en onbevoegdheid in die Suid-Afrikaanse Polisie (met uitsonderinge waarvoor ons baie dankbaar is) is aan die orde van die dag. In die tweede geval word verskeie kwessies verpolitiseer met ernstige gevolge vir die ekonomie, munisipaliteite en gewone burgers. Die laaste risiko is vir Afrikaners ʼn groot uitdaging. Ons posisie staan tans so: Afrikaners


Onlangse inskrywings




Onlangse inskrywings

Dit raak nogal moeilik om inspirasie en bemoediging te vind wanneer die moeilikheid nie wil wyk nie. Die Covid-19 pandemie het nou soos ‘n bullterriër geword wat sy tande ingeslaan het en nie wil laat los nie. Hoe gaan ‘n mens uit hierdie ding kom en wat gaan die uiteindelike nagevolge wees? Tyd sal wel … Continue reading Hoe om optimisties in moeilike tye te bly

Onlangse inskrywings

Vendor: fokofstore Type: T Shirt Price: 350.00 - 370.00 (7 variants) S - chest - 50cm - Length - 70cm M


Onlangse inskrywings

Die eerste ses maande op die nuwe kampus is in ʼn oogwink verby en ons kan  terugkyk na ʼn hele aantal opwindende “nuwes” op die kampus. […]

Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings

The post Oxyburst Natural (gesuiwerde suurstof) – 12 liter kapasiteit appeared first on Oom Boggom se 'werf.

Onlangse inskrywings

Data Protection Statement Introduction For purposes of this Statement: “Applicable Laws” means local, foreign and international laws, regulations, treaties and codes, for example the Financial Intelligence Centre Act 38 of 2001, the National Credit Act 34 of 2005 and the Foreign Account Tax Compliance Act of the United States of America. “Client” or “you” means any prospective, new or existing client of any Harvey World Travel Entity. “Harvey World Travel ” or “we” means Harvey World Travel Southern African (PTY) Ltd and its direct and indirect subsidiaries. This Statement sets out how your personal information will be used by Harvey World Travel and applies to any information, including personal and special personal information, you give to Harvey World

Onlangse inskrywings

Please read these terms and conditions carefully before using Our Service. Interpretation and Definitions Interpretation The words of which the initial letter is capitalized have meanings defined under the following conditions. The following definitions shall have the same meaning regardless of whether they appear in singular or in plural. Definitions For the purposes of these Terms and Conditions: Affiliate means an entity that controls, is controlled by or is under common control with a party, where “control” means ownership of 50% or more of the shares, equity interest or other securities entitled to vote for election of directors or other managing authority. Country refers to: South Africa Company (referred to as either “the Company”, “We”, “Us” or “Our” in

Onlangse inskrywings

Dit is nog net so bietjie meer as ń maand, dan is ons land reeds 500 dae amptelik op verskillende vlakke van inperking. In hierdie tyd het enorm traumatiese dinge afgespeel: Geliefdes wat oorlede is, mense wat ernstig siek geword het, natuurlik ook mense wat hulle werk verloor het of ernstige finansiële druk ervaar. Oor die algemeen voel ons almal die tye ons benoud maak en dié benoudheid speel ook af op ons kinders. Sedert die eerste ernstige inperkings het ons dit gehoor: Ons kinders mis soveel dinge in hulle lewe! Dink net aan die arme matrieks: geen laaste rugbywedstryd nie, ń afgewaterde matriekafskeid moet maar genoeg wees, ernstige druk op hulle finale eksamen is die

Onlangse inskrywings

Laerskool Stellenbosch wil graag elke ouer en leerder bedank vir hulle bydrae tot die DBV-projek. Ons was oorweldig deur julle vrygewigheid en die personeel by die DBV kon nie genoeg dank aan die skool betuig nie. Die leerders wat die meeste produkte geskenk het, het die geleentheid gekry om die DBV te besoek. ‘n Spesiale dankie aan ons hoofleiers wat die projek geloods het! Hoofleiers The post DBV-projek appeared first on Laerskool Stellenbosch.


Onlangse inskrywings

Loading... Taking too long? Reload document


Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings