blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

Laerskool Jan van Riebeeck

Karateprestasie
2016-11-15

Bernard Lombaard is verkies as lid van die Suid-Afrikaanse Karate (Goju Kai)-span. Die span sal in September 2017 deelneem aan die 7de Goju Kai-Wêreldkampioenskappe wat in Vancouver, Kanada gehou word.Die Laerskool Jan van Riebeeck sal dus twee leerders, Bernard Lombaard en Divan Rossouw hê,wat aan bogenoemde wêreldkampioenskappe deelneem.Ons is sommer baie trots op julle,manne!!


Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na Laerskool Jan van Riebeeck

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.