blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet www Byvoeg
Nuut bygevoeg: wys / wegsteek
blogger: Blogger is 'n goeie platform, maar die diegene wat daar skryf, sal minder besoeke van, en interaksie met Afrikaanse lesers hê as wat by Wordpress.com die geval is

blogger nuut bygevoeg:
Lona se reviews   
Algoa Gemeenskapskerk   
My Afrikaanse goed   
Hannia se Boekblog   
Net nog 'n paar gedagtes   
juggling act of life   
Lekker Resepte   
Genealogie en Geselsgroep   
Wia Cronje Outobiografie   
525 blogger items           Bladsy 1 van 11:   | volgende     
#NasieInspirasie het met Yolandi van Oasis Club gesels. Sy het Oasis begin as ondersteuning vir Mammas wat gekies het om hulle kroos tuis op te voed. Mammas wat meer betrokke wil wees by hulle kinders op die onderrigpad. Tuisonderrig kan miskien isolerend voorkom vir sommiges, maar nie as jy kies om hande te vat met ander en dit aan te durf met 'n Club soos Oasis as jou ondersteuning nie.1.Wat is OASIS en hoe het dit begin? Oasis is ‘n ondersteuningsklub vir mammas. Ons fokus op mammas wat aktief deel van hulle kinders se onderrig is. Hierdie pad is dikwels



Wys meer
Goosen, Troula: Maanlig-meermin( Tafelberg, 2017) R140Kate se pa besluit onverwags na hy ‘n brief ontvang om hul vakansie in Durban te kanselleer en na sy geboorteplaas in die Karoo, Kaimanskuil te gaan. Amber vergesel Kate, en sommer met die aankoms op die plaas lyk dinge spookagtig en onheilspellend: Ant Jannetjie ontvang hulle baie onvriendelik en waarsku haar pa dat hulle nie moet bly nie; Donovan is die plaasseun wat die Saksofoon so mooi bespeel; die pragtige Sirene woon ook in die huis; die buurplaas is die tuiste van die seun Herman en sy ma. Daar is ook verwysings na ‘n



Wys meer
CAPS Eksamenvraestelle met AntwoordeAlle vakke ingesluitVolledig vir die hele jaar – Kwartaal 1-4Nou slegs R750 per graadBesoek ons webtuiste: www.afrikaanseskoolprojekte.co.za



Wys meer
Die Engelse het so lekker uitdrukking " your poison of choice". Om een of ander rede bring almal dit terug na drank toe - miskien is dit die oorsprong van die frase. Vir my gaan dit oor meer as jou Merlot. Ek is mal oor 'n goeie Merlot maar sal enige dag heerlik teug aan 'n lekker Pinotage, Cabernet of Shiraz. Merlot is "my poison of choice" - maar die ander is net so heerlik. Dit is nou in kontras met my liefde vir 'n lekker droee MCC soos Krone Borealis Brut Rose maar ek sal maak of ek 'n



Wys meer
RESEP : Growwe Semel&Saad Karringmelkbeskuit Beskuit wat die Voortrekkers sou laat wonder het of dit nou rêrig nodig was om te trek? English Translation Provided.



Wys meer
Nuwe Botter koek5E sagte botter1 1/4k strooi suiker1 3/4k gesifte meel1/2k lou melk2 Eiers3t bakpoeier1t vanielje geurselKnippie sout.Plaas alles in n mengbak, klop met handklitser vir 4 min of 2 min met n elektriese klitser.Deel die mengsel in en bak in n voorverhitte oor 190 of 200C tot lig bruin.Strooi versiersuiker oor wanneer dit afgekoel is.Of versier met *botterversielsel.Resep en foto: Helene Burger, se Ma se resep. Bron: Maroelamedia.co.zaBotter versiersel:100g sagte botter250gram versiersuiker, gesif10ml vanielje2E melkKlop alles saam tot lig en romerig.Resepte Blog http://lekkerresepte.blogspot.co.za Recipes – with the word.dochttp://groups.yahoo.com/group/english_recipes Subscribe: english_recipes-subscribe@yahoogroups.com Resepte in Afrikaans – met die Word.dochttp://groups.yahoo.com/group/resepte Subscribe: resepte-subscribe@yahoogroups.com



Wys meer
Metaphysical Balm was launched at David Krut projects in Newlands on 23 March 2017 and below is the interview between the author and Joan Hambidge conducted at the launch.1. Explain the title of your book, Metaphysical BalmDuring the course of my Masters at UCT, I began to read the work of Friedrich Nietzsche. In his text, The Birth of Tragedy, Nietzsche refers to a metaphysical comfort in the context of humanity. All humans will one day die, but Nietzsche finds comfort and redemption in the notion that when that transpires, we are becoming part of one great living being. This



Wys meer
'n Aap kan uit die bos verwyder word, maar nie die bos uit sy aapnatuur nie. Hy behou sy aapidentiteit instinktief. Mense is anders. Hulle kan hul identiteit versaak, en 'n vreemde aanneem. Die Europese Parlement se oopstelling van nasionale grense - en strewe na die uiteindelike afskaffing daarvan - is 'n duidelike teken van die prysgawe van Europese identiteite as gevolg van 'n



Wys meer
My lewe het laasweek effens verander. My werkplek se nuwe finansiële jaar het in volle swang en in alle erns begin, en daarmee saam die afskop van my eerste seisoen as werkende met baie werk. Ek sal erken dat my gemiddelde week by die werk tot dusver betreklik rustig was. Van laasweek af het ek ook bietjie (by tye baie) geworstel met 'n leë hartstenk en 'n brein wat sukkel om te fokus. Soos ek nou hier sit en skryf, voel dit of daar 'n wolk tussen my ore is - geraas na 'n dag se werk. Ek het vanaand



Wys meer




Wys meer
Papkoekies met boerewors en tamatiesmoor genoeg vir 4• 250 ml mieliemeel• 500 ml water...• 5 ml sout• 30 ml olyfolie• 30 g (35 ml) botter• 1 kg wors Vir die smoor• 60 ml olyfolie• 1 ui, fyngekap• 2 knoffelhuisies, fyngekap• 2 x 400 g-blikke gekapte tamaties• 10 ml suiker• sout en varsgemaalde swartpeper Plaas mieliemeel, water en sout in ’n groot glasmengbak. Kook sowat 5 minute in mikrogolfoond wat op hoog gestel is. Haal uit en roer goed met houtlepel. Plaas vir nog 5 minute in mikrogolfoond (die pap sal baie styf wees). Laat effens af-koel. Verdeel in 4 ewe



Wys meer
Elke jaar koop ons almal moontlik duisende rande se kurrikulum of verskeie boeke om in ons Tuisonderwys te gebruik. Dit is geen geheim dat die pragtige kurrikulums met al sy bygevoegde boeke en addisionele bronne meestal van Amerika af kom. Ons monde water behoorlik as ons sien wat alles daar buite beskikbaar is. Bob Jones, Abeka, IEW, Apologia net om 'n paar te noem. Die boeke word gewoonlik saamgestel deur 'n span kenners.Vir ons om kurrikulum van oorsee aan te koop, beteken nie net boeke in dollar pryse nie, maar natuurlik ook die kostes om dit in Suid Afrika te



Wys meer
Eerste, gaan na tabs.co.za, kies 'n liedjie, kyk dan hieronder op die diagram en kies jou mondfluitjies. Onthou, die rooi pyltjies is vir BLAAS en die blou pyltjies is vir SUIG. As die liedjie nie op tabs.co.za is nie, werk die sleutel uit deur op 'n paar mondfluitjies te blaas totdat jy met die wysie kan saamspeel, dit is dan jou sleutel, kies dan net jou mondfluitjies hieronder en volg hierdie basiese koord handleiding:F# C# G# D# A# F C G D A E B as die liedjie in C is kies dan net die ander koorde langsaan die C



Wys meer
MAUREEN (Heyl) SWART skryf: 'n Mens is nooit te oud om te leer nie, het ek opnuut besef nadat ek Japie Bosch se artikel, Perskor was g'n in Aucklandpark (klik HIER), gelees het. Hy skryf dat die ou Perskor-gebou in Braamfontein-werf geleë was, en nie in Aucklandpark nie. Dit het ek nooit besef nie, ten spyte daarvan dat ek 23 jaar lank in Aucklandpark gewoon het! Ek het sommer dadelik met nuwe



Wys meer
THERE IS NO TIME. THERE NEVER WAS AND THERE NEVER WILL BEFebruary 3, 2015Josh Richardson, Prevent DiseaseEverything exists in the present moment and it’s a fundamental principle of the Universe that many of our scientists are still trying to grasp. Time does not actually exist and Quantum Theory proves it. There are things that are closer to you in time, and things that are further away, just as there are things that are near or far away in space. But the idea that time flows past you is just as absurd as the suggestion that space does.The trouble with time



Wys meer
Vandag is die tweede aflewering van ons Rommel uidaging. Ons probeer met al daardie goed wat in die herwinningsak gegooi word iets doen.Ons maak vandag 'n geskenkboksie uit 'n kartonhouer waarin pap was. Jy kan enige karton verpakking gebruik om dit te maak. Daar is heeltwat knipwerk betrokke, so hou asseblief toesig.Ons het Ouma se moedersdag geskenk in ons geskenkboksie verpak.Lekker knip en verf. Geniet kreatief wees met jou kleuter!Volg ons gerus deur in te teken op ons elektroniese nuusbrief of deur van ons te hou op fb!



Wys meer
may i feel the primal pulsedeep inside my chestthat pulse that takes my feet in its powerand reforms my steps intothe wild dance of deeply sunken rhythmsannexate my head withthe irrepressible heartbeat of the earthtake over my limbs withthe multiple drumming patternscolonise my heart withthe bold pulsation ofa deeply sincere humannessproselytise my ears with the divine pulse captured inthe relentless driving force ofthe indomitable force of survivaldie oer-polsmag ek die oer-polsdiep in my borskas weer voeldaai pols wat my voete in sy mag neemen my pas vervorm totdie wilde dans van diep-versonke ritmesannekseer my kop metdie onbedwingbare hartslag van die



Wys meer
Vandat ek haar geken het, was sy in die rolstoel.Dit was deel van wie sy was.Ons was lief vir haar - baie.Wanneer sy bietjie laat gelê het die dag, het ons mekaar in haar rolstoel rondgestoot.Haar hande... reguit vingers wat nie meer 'n breinaald kon hanteer nie.Min kon ek verstaan, wie as kind dink tog ooit daaraan, hoe en hoekom dit gebeur het. Dit was maar net só, ouma Frieda was in die rolstoel.Ouma Frieda het altyd Wilson's Cream Caramels in die laai langs haar bed gehad. En pakke vol van daardie deurmekaar lekkers wat jy per kg by die



Wys meer
HELENA SE HOENDERKERRIE *eie Resep Helena Kruger* 6-8 Dye of Hoender stukkies 2 k Hoenderatreksel of[2k water met 1 Hoender blokkie in opgelos] 2 e Mild & Spicy Kerriepoeier 1 pakkie Tamatie Paste 1 e Hoender Kerrie Paste 2 e Appelkoos konfyt 1 uie in blokkies gekerf 1 Knoffel huisie fyngemaak 3 Jalapenos gekerf met pitte in*[as jy hou van brand] 2 e Tamatiesous Sout en Peper METODE Braai uie, knoffel en jalapenos tot glanserig Voeg jou ander bestand. by behalwe jou hoenderaftreksel Braai stadig vir so 2min. Haal af van stoof en voeg jou hoenderstukke by en laat vir



Wys meer
Sop ... so klein woordjie maar met so groot betekenis. Ek het in die maer jare groot geword en sop was 'n baie belangrike deel van ons dieet. My ma het altyd geraap en skraap en die wonderlikste potte sop aanmekaar geslaan. Sop met hart en sop met siel. Geen twee potte het dieselfde gesmaak nie want sy het sop gemaak met wat daar was en dit was dit. Maar ... en dis 'n groot maar ... die basiese maak van die sop het altyd dieselfde paadjie gevolg, die bestandele het gewissel soos daar dinge beskikbaar was.So begin ek my



Wys meer
-vertel ons so ontsettend baie van die Heilige Gees! [‘n Voorskou op ons Pinksterrreeks wat DV op 4 Junie sal begin]Op Pinksterdag gaan die koms van die Heilige Gees gepaard met die teken van vuur! (Handelinge 2) Dis nie maar toevallig nie. Vuur bring die gedagte van God se heilige teenwoordigheid en reiniging na vore. Dink bietjie aan die tema van vuur in die Ou Testament. God verskyn aan Moses in die brandende doringbos. God se heilige teenwoordigheid op die berg Sinaï is aangedui deur weerlig, vuur en rook. “Met dagbreek die derde dag was daar donderslae, weerligte en ‘n



Wys meer
“From grief to poetry” - Soireé | Gesprek | ChansonsAnne Bernard Kearney + Philomène&Anne Bernard Kearney was born in France from a French father and an Irish mother. She studied architecture at Les Beaux-Arts, Paris. She lived in Dublin from 1980 to 1999 and then moved to Boston, Massachusetts, where she has lived since. She teaches French part-time at Boston College (Department of Romance Languages. *Die gasspreker is van Boston, VSA, afkomstig en die gesprek word gevolglik in Engels gevoer. Willemien Rust (née Heyns) is a South African singer-songwriter, with a French alter ego “Philomène”. In 2013, alongside her master



Wys meer
Die Oosterse filosofieë en godsdienste het as n basis die idee om saam met die vloei van die lewe te gaan. Dit is ook in die Christelike geloof die Idee dat God in beheer is en dat ek en jy net moet glo en God moet vertrou. Mense stoei met hierdie idee, want ons verstaan tog dat ons besluite maak en aksies kan neem in ons lewens. Ons sê so graag dat ons die argitek van ons eie lewens is, en dat ons besluite die lewe vir ons skep of verwoes. As dinge nie reg loop nie, dan is dit



Wys meer
In herinnering aan Karel Schoeman plaas ek hierdie weer.***Die held van 'n Ander Land is Versluis, 'n Nederlander wat na Bloemfontein reis in die 19de eeu vir sy gesondheid. Daar maak hy vriende met 'n groep Nederlanders en Duitsers wie se doen en late die gros van die boek uitmaak.'n Groot deel van alles is Versluis se bepeinsing van hierdie barre, onvriendelike, afgeleë wêreld: wat maak hy daar en wat is die sin daarvan?In ander lande is daar gode en geeste in die woude en skeure in strome. Maar hier is daar niemand nie. Geen geeste het nog ooit van



Wys meer
WERKERSDAG 2017.Vandag was daar 'n interessante gesprek op RSG oor Werkersdag. Volgens die gespreksleiers het die arbeidsmark verander. Iemand wat na Skool of Universiteitsopleiding die mark wil betree sal met 'n kreatiewe perspektief dit moet doen. Die beroepsgeleenthede waarin iemand 40 jaar lank gaan staan is heelwat minder as dekades gelede. Nou is die arbeidsmark 'n relatiewe omgewing. Sekerheid is min, pensioen, medies en allerhande byvoordele beperk. Die elektronika revolusie is hier. Dus is emosionele voorbereiding en deeglike beplanning noodsaaklik. Ons sal arbeidsmakelaars en beraders moet kry om mense in die nuwe era in die arbeidsmark te begelei. Minder eise



Wys meer
Finding Pretty Again: Waterkloof Wine Estate, Somerset West: Sometimes I think that certain places are kept quiet to keep themselves from being discovered, almost like a little secret. I&...



Wys meer




Wys meer
Reis is altyd opwindend.. Pas terug van SB woordfees en tydjie by die Prins van die Paarl. 70 dae oud Hulle is albei lammetjies. Onderste een op doek by uitstalling tydens die Woordfees Een van die oudste eikebome op Stellenbosch Onder: Een van die Jongste "eikebome" in die Paarl



Wys meer
Wat sê jy nou eintlik as jy sê jy is ‘n Christen?‘n Christen is iemand wat uitverkies, geroep en afgesonder is deur die Heilige Gees om gehoorsaam te wees aan God. Om heilig te wees soos wat Hy heilig is. Dit is iemand wat losgekoop is deur die kosbare bloed van die Lam van God, Jesus Christus. Christene is weergebore mense. Gebore uit onverganklike saad, dit is die lewende en ewige woord van God. Die evangelie. ‘n Christen se geloof



Wys meer
Tydens die Olimpiese Spele verlede jaar is 450 000 kondome uitgedeel aan atlete in die Olimpiese Dorp. Dit sou enige rugby afrigter van ouds in sy mieliepap laat stik, want almal weet mos; “seks voor sport is nadelig vir jou.”Twak, sê ’n onlangse studie gepubliseer in die joernaal Frontiers of Physiology. Die nuwe studie het deur alle data van vorige navorsing oor die onderwerp gegaan en tot die gevolgtrekking gekom dat daar geen bewyse is dat seks voor sport ’n



Wys meer
dit is belangrik om te weet:dat Seoul het tweelettergrepemaar een diftonghier is longe klamvan gifgeel stofen van bedrogmaar nie geweld niedat die somers sweet soosnet die oorbevolkte Oostevol voorvadergeeste kandat mooi lengtes bloosbloeisels kapokasof dit nie in die wintermaandegenoeg gesneeu het nie(jy kan dus dan in Meivir my kom kuier)maar daarom is dit belangrikom met sekerheid te weetdat herfs is selfs nog mooiersoos ’n slagveldwat ’n stad geword heten ’n gawer tydvir vlugteningeen herinneringesoos jy... Sanko Lewis
Creative Commons Licence


Wys meer
Iridim 58 (Mag -8) moving through the constellation Musca with Crux to the left. Photo: Hannes Pieterse, ASSA BloemfonteinDate: 17 April 2017Time: 19:19:43Brightness: -8Altitude: 41°Azimuth:157°Satellite: Iridium 58Distance to satellite: 1122 kmAngle off flare centre-line: 0.1°Distance to flare centre: 2 kmFlare producing antenna: rightSun altitude: -19.3°Angular separation from Sun: 120.7°Canon 30D 50mm lens89 exposures30 seconds eachf2.8Tripod and Canon TC-80N3 Remote TimerStacked in StarstaxFinal Editing in Photoshop



Wys meer
Inleiding tot blokketting – deel 1 (van 2): http://www.cyphafrica.com/2017/04/inleiding-tot-blokketting-deel-1-van-2.html



Wys meer
Die laaste week kuier ons met drie verskillende, baie uiteenlopende, baie lekker gesinne. Dis nie ons styl nie. Ons kuier hoogstens een maal ń week met mense op 'n Saterdagaand, met die klem op hoogstens. Ek kom uit ńgrootwordhuis waar kuier op Saterdagaande so half wet was. My ma was besonders lief vir mense, en dit was deel van ons gesin se kultuur; skermkuier op Saterdagaand met die bure. Omdat my ouers op ńplaas gewoon het, kon dit soms eensaam



Wys meer
So much happened on this trip and the Lord revealed so many things to me that I just knew that I had to write this special newsletter. It is also a fantastic way for me to process everything that had happened on this trip… This is an incredibly long (but exciting!) newsletter, so prepare



Wys meer
Didelta carnosaPerdeblomme groei wild in die Wes-Kaap en Namakwaland. Dié meerjarige plante met groen blare word tot 1 meter hoog.Die geel madeliefieblomme verskyn in die laatlente en somer. (foto Andrew Massyn)



Wys meer
Stadig maar seker Loop dinge in jou guns Hulle wat jou haat verdwyn Hulle wat jou soek kry jou Hulle wat verstaan soek nie rede Die rede soek sy eie pad En kry hom Altyd elke dag En jy vra, hoekom het ek gesoek Ek sal wag, tot die dag Wanneer alles in plek val Die dag kom Hy maak jou opgewonde Soos 'n staande ovasie Wanneer alles perfek is En almal dit sien Mooi, lekker en wonderlik Een dag



Wys meer
Drome is my vlugEk sit nou hier en dink aan die verganklikheid van die lewe - en die ouderdom. Dis nog nooit juis iets waaraan ek aandag gegee het nie. Mens word ouer, jy kan minder doen, jou vel is meer verrimpeld (en nog meer!), en daar is ’n paar skete en pyne. Gelukkig is ek nog vol energie, het goeie gesondheid (was laas in die hospitaal met die geboorte van my dogter 47 jaar terug) en my brein is



Wys meer
Vandag, op hierdie laaste dag van 2016… wil ek graag ’n mooi gedig lees.Wil ek graag ’n mooi prentjie sien.Wil ek graag inspirerende musiek luister.Wil ek graag iemand merkwaardig ontmoet.Wil ek graag ’n paar verstandige woorde sê.My wens vir jou is dat jou 2017 gevul sal wees met LIEFDE, VREUGDE en INSPIRASIE en dat jy elke dag 'n mooi gedig sal lees, 'n mooi prentjie sal sien, na inspirerende musiek sal luister, iemand merkwaardig sal ontmoet en verstandige gedagtes sal



Wys meer
Those that know me well will also know that I love photography. My love affair with cameras started in 1970 and over the years I went from running my own studio to taking no photos for almost twenty years and then embracing the digital era, and today I hardly let one day go by without taking a photograph.Djuma SunsetI am a member of a PSSA affiliated club and over the years I encountered thousands of photographs that were submitted in



Wys meer
Ek het oorgeskakel na 'n ander blog adres ter wille van 'n wyer lesersforumhttp://woestynkind.wordpress.comBaie dankie vir elkeen se belangstelling.



Wys meer
Reën in Orania:---------------------Reën meetings sedert 1 Jullie 2013 tot 28 Feb 2017 2013 - 119mm 6 maande2014 - 413mm 12 maande2015 – 218mm 12 maande2016 - 229mm 12 maande2017 - 268mm in slegs 2 maande, dus het daar nou al meer reen geval in twee maande as in die vorige twee jare in twaalf maande. Die maksimum in een maand was 197mm hierdie Feb 2017. Vorige maksimum was in November 2014, 153mm.



Wys meer
Bravery, Distinguised Conduct & Conspicious Medals1. Distinguished Conduct Medal (DCM)Ribbon Ribbon with barObverse ReverseThe Distinguished Conduct Medal, (oldest British Award for Gallantry), was established on 4 December 1854 by Queen Victoria, during the Crimean War, as a decoration for gallantry in the field to Warrant Officers, Non-Commissioned Officers and men for "distinguished, gallant and good conduct in the field". For all ranks below commissioned officers, it was the second highest award for



Wys meer
Goeie dag BoereKosTwist besoeker, volger en aanhanger. Ek nooi jou uit om by die volgende skakel my verder te volg:www.annelienpienaar.co.zaDie nuwe webtuiste bevat al die resepte wat op die blog is. Elke resep wat ons oordra word dan van die blog afgehaal totdat alles oorgdra is. Hoekom die verandering? My visie en missie is om my resepte vir almal beskikbaar te stel. Fone en tablette word deesdae meer as rekenaars gebruik en



Wys meer
Japie Goosen, mondfluitjie speler, liefhebber, aktiewe ondersteuner van die bevordering van die mondfluitjie in RSA. Ek spesialiseer in die kromatiese en koord mondfluitjies en is lief vir Boeremusiek, Volksliedjies en Afrikaanse musiek, veral die musiek waarmee ek grootgeword het. Hoekom die mondfluitjie? . . . . wel "wat klink nou mooier as 'n sielvolle mondfluitjie op 'n lekker stil kampvuur aand? Dis die enigste instrument waar jy diep emosie kan toepas deur



Wys meer
Die afgelope week het ek heelwat tyd in dokters spreekkamers deurgebring terwyl ek my ma vir verskillende toetse geneem het. Die spreekkamers was anders as waaraan ek gewoon is, want dis meestal ouer mense (ja nog ouer as ek). Party saam met familie en ander stoksiel alleen. Die feit dat baie kinders en kleinkinders gerieflikheidshalwe van hul ouers en groot ouers vergeet en iets wat ek baie hier sien, is 'n skrywe



Wys meer
My 60 projek het bietjie vas geval. Ek kan nog geen voltooide produk rapporteer nie! Ek is veronderstel om een kwilt 'n week klaar te hê as ek my 60 projek suksesvol wil uitvoer. Wat my die afgelope maand in die wiele gery het, was hoofsaaklik 2 goed.Die een is ou slegte gewoontes. Na my oggend swem en ontbyt sak ek voor my rekenaar in, deurentyd antwoord ek emails (ja dit moet



Wys meer
“Ken en/of gebruik julle die woord megafter?”So steek Rita van Rooyen verlede week in die groep Argaïese Afrikaanse Uitdrukkings is Cool by Facebookers kers op. “Die g word uitgespreek soos die g in gholfstok,” sê sy (en voeg dan, tussen hakies, ’n stukkie bog by: “Ek twyfel of daar werklik so ’n woord in Afrikaans of Engels bestaan, al gebruik of ken mense dit.” Bog, ja, want as mense – let op



Wys meer