blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

Hanlie se storie oor die wêreld

Adres: http://dieavonturevanhanlie.blogspot.com
Skrywer: Hanlie Linde
Platform: blogger
Laaste gedagtes oor Suid-Amerika
2016-10-16

Ek is veilig tuis in my huis in Piketberg en besig om alles gelyk te doen voordat ek more begin werk. My vuil klere is in die wasmasjien, my spuitjies is aan om my tuin te red, my geyser is aan om later te stort, my wurms in my wurmkomposplaas is gevoer en my TV is aan met al my opgeneemde programme en ek werk hulle deur een vir een. Dis heerlik

Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na Hanlie se storie oor die wêreld

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.