blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers
Nuut bygevoeg: wys / wegsteek
ander:
Kliek vir meer inligting oor hierdie lys webbladsye Alles wat nie onder Wordpress, Blogger, Litnet of Webbladsy inpas nie. Sommige van hierdie sites is met "self-hosted" Wordpress sagteware gemaak (nie aanbeveel vir die meeste mense of instansies nie), maar is nie deel van Wordpress.com nie.


ander nuut bygevoeg:
Betereinders   
Wendy Maartens - Bekroonde kinderboekskrywer - Woorde gee my vlerke   
Mooistemooi. Skoonheid- en Grimeringswenke.   
#LeesLeerLeef   
Jakes Gerwel Foundation   
Dapper Media   
SKROP – Die werf met pitkos.   
Sexy Afrikaans – Hygliteratuur | Erotiese Stories | Sexy foto's   
Weskus Jou Lekker Ding Fees   
Musiek Soos Grond   
1156 ander items           Bladsy 1 van 25:   | volgende     
by Hans Myburg N Graansillo in Weethalle



Onlangse inskrywings

Seker een van dié opwindendste reëlings om te tref gedurende trou beplanning... The post Wittebrood beplanning advies appeared first on Mooi Troues.


Onlangse inskrywings

Banaras aan die Ganges-rivier in Indië. Banaras (voorheen Waranasi/ Varanasi) is 'n heilige stad van die Hindoes in Indië aan die Ganges, in die Indiese staat Uttar Pradesh. Die stad lê in die noorde van die land en is een van die heiligste stede vir Hindoeïsme ter wêreld. Daar is ongeveer 1,700 tempels en ’n groot aantal moskeë en torings. Jaarliks dring ’n miljoen pelgrims saam op die trappe wat na die rivier lei, om in die heilige water te baai. Banaras het ’n groot handel in landelike produkte en is bekend vir juweliersware, systowwe, tjalies, speelgoed, ens., en veral vir koperware. Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik



Onlangse inskrywings

2405:204:532C:C804:4825:826E:312:376: Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas Akteur | Naam = Pavan Kumar N R | Beeld = | Beeldbeskrywing = | Beeldonderskrif = | Geboor...' {{Inligtingskas Akteur | Naam = Pavan Kumar N R


Onlangse inskrywings

These animals that are currently in the care of the Parys SPCA need a loving home. If you can help please contact the SPCA on (056) 811 3671. A Boerboel Cross female about 4 months old. Black kitten male. Spaniël Cross male. Africanis female about 2 years old. German Shephard male. Daschund Cross female. Female Tortoise Shell Domestic cat. German Shephard Cross Female about 3 months old. Jack Russel Cross Feamel about 3 months old. Boerboel/German Shephard female. Africanis female about 3 months old. Siamese female. Daschund Cross male about 18 months old. Pointer Cross female. Boerboel Cross Labrador female. The post They need



Onlangse inskrywings

Councillor Phillip Nothnagel of Ward 5 in the Emfuleni Local Council, writes: I would like to respond to the proposed application to change the name of Louis Trichardt to Palms Drive. I do this on behalf of the Councilors for Wards 4,5 and 9. The only planning legislation providing for naming of streets is the Local: Government Ordinance, 17 of 1939. Section 69 (1) (a) of the Local Government Ordinance, 17 of 1939 provides for the naming of public places and requires that such names be made available to Postmaster General and Surveyor General. Furthermore, in terms of section 57 (1) of the Rationalization of Local; Government Affairs Act, 1988 section 69 (1) (a)


Onlangse inskrywings

Op die ou einde was dit weer ʼn meesterlike vertoning deur Lewis Hamilton (Mercedes) wat Sondagmiddag aan hom die Monaco-Formule Een Grand Prix in Monte Carlo se strate besorg het.


Onlangse inskrywings

Hy was gehoorsaam tot in die dood, ja, die dood aan die kruis (Fil 2:8). As Christene weet ons dat Jesus “vir ons gely het”. Maar ons dink meestal sy lyding het eers teen die einde van sy lewe begin en ’n hoogtepunt op Golgota bereik. Natuurlik het Hy daar op ’n besonder intense manier gely. Maar sy hele lewe, van geboorte tot sterwe, was een massiewe stuk lyding. Net die feit dat Hy uit die hemel moes kom, dat Hy sy heerlikheid moes prysgee, was reeds ’n stuk matelose vernedering en lyding. Die bekende woorde in Filippense 2:6-8 stel dit onvergelyklik: “Hy wat in die gestalte van God was, het sy bestaan op Godgelyke wyse nie beskou as iets


Onlangse inskrywings

Cast: Jaco Bouwer


Onlangse inskrywings

GEORGE NEWS - A Lupus Awareness Walk took place at Unity Park in York Street yesterday morning, Saturday 25 May. Those affected by the disease spread awareness by walking a 5km distance, starting


Onlangse inskrywings




Onlangse inskrywings




Onlangse inskrywings

Twee jong mense is op Putfonteinweg in Benoni doodgeskiet nadat hul bakkie se brandstof glo opgeraak en hulle langs die pad gaan staan het.


Onlangse inskrywings

Skepe op die see word maklik van koers gedruk deur winde en seestrome. Die kaptein moet kort-kort die stuur verander om weer op koers te kom. Deesdae word die skepe deur rekenaars bestuur wat sommer self die koers aanpas as die winde en die strome die skip van koers laat gaan. Die kleinste graad van verandering aan die begin van ’n reis kan meebring dat jy op ’n ander plek uitkom as wat jy oorspronklik beplan het. Hoe langer die reis, hoe vêrder eindig ’n mens van jou oorspronklik beplande eindbestemming. In ons geestelike lewe is ons ook op reis. Op hierdie reis is daar ook strome en winde wat woes probeer om ons net so ’n tikkie van die


Onlangse inskrywings

“Ek is baie jare geseënd en bevoorreg om te kan sing. Ek is baie lief vir my taal en ek doen dit natuurlik in die eerste plek omdat dit vir my lekker is."


Onlangse inskrywings




Onlangse inskrywings

    Puntemakers:  Montana 39 - Drieë: Stefan Tolmay (2), Nathan Mattheus, Eduan Coetzee, Jooste Nel, Niel de Villiers, Franco Stassen. Doelskoppe: Stassen, Gerhard van Niekerk. Hoërskool Nelspruit 8 - Drie: Chyle van Zyl. Strafdoel: Mathee Joubert.  Ben Vorster 30 - Drieë: Matome Manyama, Renzo du Plessis, Franco Broodryk. Doelskoppe: Meyer Vorster (2), Kabelo Kgholoane. Strafdoele: Vorster (3). Marais Viljoen 26 - Drieë:  Eldoraigne 33 - Drieë: Rivan Ramann, Robin Roelofsz, Edrich Reynecke, Barend Bezuidenhout, Marvin Petersen. Doelskoppe: André Oelofse (4). Kempton Park 29 - Drieë:  Hoërskool Rustenburg 71 - Drieë: Bryan du Plessis (2), Tristan du Preez (2), Estiaan van Tonder, André van Tonder, Stephan van Graan, Diaan Venter, Wiehan Kruger, Refentse Moabi, Diederick Rocher. Doelskoppe: Kruger (7). Zwartkop 27 -


Onlangse inskrywings

VANDERBIJLPARK. – ‘n Motorfietsryer en ‘n fietsryer is albei opslag dood toe die fietsryer oor die pad voor die aankomende motorfietsryer ingery het. Die ongeluk hetSaterdag 25 Mei, ongeveer 17:00 plaasgevind op die R57 net na die Flora Gardens brug in die rigting van die R42 (Kruising van die dood). Volgens inligting was die motorfietsryer, vermoedelik in sy dertigs, van ‘n byeenkoms op pad huis toe toe die fietsyryer voor hom oor die pad gery het. Verkseie ander motorfietsryers het op die toneel gestop en vriende en familie het mekaar getroos. Die motorfiets, ‘n Suzuki GSX 1000 het ‘n ent daarvandaan in die bosse gelê. Albei is deur ER24 op die toneel dood verklaar. Emfuleni verkeer was op die toneel



Onlangse inskrywings

submitted by /u/willtellthetruth [link] [comments]


Onlangse inskrywings




Onlangse inskrywings

Get a good bra. Better yet, get a professional bra fitting


Onlangse inskrywings

Aranda Textiles recently donated blankets to the sustainable corporate social investment project Clover Mama Afrika. The post Business’ gift of warmth to children appeared first on Randfontein Herald.


Onlangse inskrywings

You might not realise just how children's faces can light up when they receive something as small as a packet of sweets. The post Toys and sweets for the orphans of House Jade appeared first on Krugersdorp News.


Onlangse inskrywings

"I am extremely proud of our metro police with the inauguration of the State President." The post Pta law enforcement commended for hard work appeared first on Rekord East.


Onlangse inskrywings

KOOP HIER | BUY HERE Hekel en word heel 295.00Hekel ’n pad na genesing Hier is ’n hekelboek met ’n verskil. Vir die eerste keer in Afrikaans vertel vroue hoe hekel hulle deur moeilike en donker tye gehelp het. Stories wissel van verlies, werkverwante stres, depressie, siekte, die dood van ‘n kind tot emosionele en fisieke mishandeling. Een-en-twintig dapper vroue maak hul harte oop en vertel hul aangrypende verhale van stryd en uiteindelike oorwinning. Omstandighede wat nie verander kan word nie, word deurgaans op ’n konstruktiewe en kreatiewe wyse hanteer en Hekel en word heel vier hierdie vroue se onblusbare gees. Die leser sal vol hoop voel ná die lees van die stories. Ons het ’n



Onlangse inskrywings

Liewe Dagboek, ek weet spring cleaning word gewoonlik in die lente gedoen, maar hier by my is die kalf in die put. Alles is vol stof en niks is meer op sy regte plek nie. Met die rondskuiwery van die meubels en ander gebruiksartikels, moet ek op ‘n skattejag gaan om tog net ‘n skoon handdoek beet te kry. Ek het dus my tyd daaraan gewy om die huis min of meer in orde te kry. Dit beteken dat ek letterlik die hele dag op my stofsuier rondgery of aan die wasgoedpale rondgehang het. Alles is min of meer leefbaar, behalwe die Karen se kamer – ek het net vir haar ‘n slaapplek in orde gekry,


Onlangse inskrywings

“The driver lost control of the vehicle and drove into a brick wall”


Onlangse inskrywings

Three suspects were brutally assaulted with various objects by the community according to the police.


Onlangse inskrywings

Ons gemeente-visie is: Deur God se genade ’n biddende gemeente wat mekaar in liefde dien en uitreik na die wêreld. Wat my by die vraag bring: Leef ons werklik nog biddend? Leef jý in biddende afhanklikheid van God? Wat beteken dit? Hoe lyk dit as iemand, as ’n gemeente in biddende afhanklikheid leef? Hoe doen ’n mens dit? Psalm 16 kan ons met dié vraag help. Kom ons lees nou Psalm 16. Daar is natuurlik twee goed wat nodig is as jy in biddende afhanklikheid van God wil leef: Jy moet verstaan dat God só naby jou is dat jy met Hom kan praat, enige tyd van die dag of die nag, en jy moet besef dat jy


Onlangse inskrywings

Die plaaslik-getoë rebeltuinier, Leon Kluge, het vanjaar, vir die tweede keer, met 'n goue toekenning by die RHS Chelsea Flower Show weggestap.


Onlangse inskrywings

“We do not know what exactly led to the assault.” The post Man injured in wheel spanner assault appeared first on Centurion Rekord.


Onlangse inskrywings

Middies hockey girls strutted their hockey stuff against Nelspruit on home ground on Saturday, 18 May.


Onlangse inskrywings

Dr Johan Otto gesels oor die verskillende engele The post MAAK MY U WEE BEKEND – 26 MEI 2019 appeared first on Pretoria FM.


Onlangse inskrywings

RIVERSDAL NUUS - n 24-jarige vrou van Riversdal is in hegtenis geneem na sy haar stiefpa met n mes doodgesteek het. Volgens luitenant kolonel Delicia Isaacs, bevelvoerder van Riversdal-polisiekantoor,


Onlangse inskrywings

Wanneer jy en jou huweliksmaat keuses maak, het julle al ooit gaan sit en julself afgevra: Pas dit in by die roeping van ons huwelik? Hou julle hierdie roeping voortdurend in gedagte? Moenie bekommerd wees nie, as jy tot dusver nog min of selfs glad nie aan die roeping van jul huwelik gedink het nie, is dit nog nie te laat nie. Gaan soos ’n Vasco da Gama van ouds op ’n ontdekkingsreis. Soek dit, bid daaroor, leer meer daaroor en ontgin ’n ryke skat vir jul huwelik! Jul huwelik kan nie net vir mekaar ’n ryke bron van voeding en inspirasie wees nie, maar veral ook vir ander. Skattejagwenk 1 – Kry eers die regte koördinate: Wat is ’n


Onlangse inskrywings

Vir sy program in Johannesburg sluit Ben Schoeman die werk van Kodály, Tsjaikofski en Rachmaninoff in – werke met besonderse klankkleurmoontlikhede asook melodiese prag Deur JOHAN MYBURG Ben Schoeman, die Suid-Afrikaanse konsertpianis wat ‘n geruime tyd al in Londen woon, is op 8 Junie in die Linder-ouditorium, waar hy ‘n uitvoering vir die Johannesburg Musiekvereniging (JMV) sal gee. Ben het in 2016 sy doktorsgraad in musiek aan die City, University of London en die Guildhall School of Music and Drama verwerf. Schoeman is nietemin geen vreemdeling in Suid-Afrika nie, soveel te meer sedert hy ‘n pos as senior lektor aan die Universiteit



Onlangse inskrywings

  Bedevaartslied (Psalm 121) Ek slaan my oë op na jou skouers en jou nek dan weer af na jou borste en jou dye waar sal my hulp vandaan kom? my hulp is in die naam van die Here wat hemel en aarde gemaak het want ek wil onheil pleeg in sonde met jou leef jou sonsteek gee bedags jy moet so jags wees snags… Lees meer


Onlangse inskrywings




Onlangse inskrywings

Die spook in sy huis kry alleenloper Paul nie verdryf nie, al probeer hy hoe hard om met ingewikkelde resepte sy dae om te bak. Sy lewe verander onomkeerbaar wanneer hy by ’n moord ingesleep word. Nou is sy lewe ook ’n koerantopskrif, nes dié wat hy elke nag bekook vir die Shrien Dewanisaak by die nuuskantoor waar hy werk. Die skaduwêreld van sado-masochisme kom tydens die Dewaniondersoek aan die lig: ’n wêreld goed bekend aan Div. Fisieke pyn is hoe hy vergeet van sy afgetakelde pa en sy junkie-broer. Wanneer die gedaante van die vermoorde Anni Dewani lewensgroot aan Div verskyn, besef hy dat dít wat by hom spook nie slegs metafories



Onlangse inskrywings

Maarten Luther het baie keer in ‘n lesing van die gesprek met studente oorgegaan in gebed. Sy gesprekke was altyd in die teenwoordigheid van God. Daarom was sy gebede so spontaan deel van sy gesprekke. Ons sien dit ook by Paulus in die eerste hoofstuk van sy brief aan die Efesiërs. Hy begin met ‘n gesprek met die gemeente wat uitmond in ‘n gebed. In dié gesprek loof hy God die Vader vir al die seëninge van die Gees wat daar in Christus Jesus aan ons gegee is (Ef 1:3-14). In sy gebed bid hy dat die gemeente van Efese God werklik sal kan ken (Ef 1:15-23). Hy volg dié patroon ook in hoofstuk twee en drie. Hy maak vier



Onlangse inskrywings

Jackie van Dyk bedank Davieshof-inwoners vir sy jaar op direksie The post Davieshof-inwoners hou algemene jaarvergadeirng en kies nuwe direksie appeared first on Ridge Times.


Onlangse inskrywings

NATIONAL NEWS - Durban central police issued a warning to motorists to be aware of the latest modus operandi of thieves who are targetting vehicles at traffic lights. Const Zanele Khomo from


Onlangse inskrywings

One of the victims of a burglary that took place at a Sasol filling station two weeks ago, said the incident has taken away his right to feel safe.


Onlangse inskrywings

The results are in.


Onlangse inskrywings

Die Pinksterreeks word gelei deur Prof Stephan Joubert.


Onlangse inskrywings

“Dit neem ongeveer vyf maande om ‘n besonderse likeur gereed te kry vir die kampioenskap en verouderde produkte neem drie jaar en meer.”


Onlangse inskrywings

Die plaaslike Voortrekkerskommando het verlede naweek op die oewer van die Krokodilriver hulle grootste kommandokamp nog, met meer as 100 mense, aangebied. The post Meer as 100 Voortrekkers en familielede kamp saam appeared first on Corridor Gazette.


Onlangse inskrywings

Ermelo se gimnaste het op 25 Mei ’n gehoor tydens die Mpumalanga Gimnastiek Kampioenskap vermaak


Onlangse inskrywings