Sondagtafel
2021-11-28
Bestanddele : Volryp tamaties met basilikruid Gister, met gewaardeerde vriende, het ek kabeljou geëet by ’n swierige restaurant in Stellenbosch. Die vis was verruklik, eenvoudig pangebraai, met saute-aartappels en uie. Maar Sondae is mos my onthaaldag, en ek het besluit om wéér vis voor te sit, hierdie keer ons gruwelik onderskatte stokvis. Ons is so gewoond aan winkelvis, gebak in beslag, met oorvloedige sout en asyn op die koop toe, die delikate geur van die vis oorweldig. Jare gelede, toe ek in die suide van Chile gewerk het, is ek bekendgestel aan húl stokvis, die beroemde Merluccius australis, oftewel die Suidelike stokvis. Merluca austral word op die eenvoudigste manier gaargemaak, gewoonlik gestoom, en ek hou vol dat dit
Mees onlangse inskrywings
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Dave Pepler
platform: ander
merker: lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
- Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.