blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers
nuus: ekonomie, wetenskap, plaaslike koerante, sport, weervoorspelling
Parysenaars sien gereeld van perdekarre tot beeste in die dorp se sakegebied. Maar hierdie het hy nog nooit gesien nie, skryf Paul Grobler. Hoenders wat agterop ‘n oop bakkie ry saam met hul eienaar en dan boonop geduldig wag terwyl die eienaar inkopies in die supermark doen, was beslis iets nuut. Nie een spring eers af nie! Hy het die foto naby Choppies in Parys geneem. Paul sê dat hy al baie snaakse goed in sy lewe gesien het. “Tot ook ‘n troetelhoender gehad en ‘n gans wat hom beter opgepas het as ‘n hond.” Maar hierdie was iets wat ek nog nooit gesien het nie. “Oulik!” The post So kraai hul koning op dorpsuitstappie


Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings

NOORD-KAAP – Die bestuurder van ’n Opel Corsa en drie passasiers is Saterdag 16 November oorlede in ’n ongeluk net buite Philipstown op die R48. Die bestuurder en drie insittendes het glo ’n begrafnis op Petrusville bygewoon en was op pad na De Aar. Na bewering het die voertuig omgeslaan. Twee van die insittendes is buite die voertuig gevind en die ander twee was in die verbrande motor vasgekeer. Drie mans en ’n vrou is op die toneel dood. Brig. Mohale Ramatseba, woordvoerder van die polisie, sê twee van die vier oorledenes is geïdentifiseer en hulle name sal bekend gemaak word sodra hul naasbestaandes in kennis gestel is. Diegene


Onlangse inskrywings

Erna het van kleins af ‘n “paint by number” stelletjie verf as gunsteling geskenk waardeer. Sy was ook nog altyd lief vir diere en lees. Dit het haar stokperdjies geword en sy het haarself daardeur verryk. In 2017 het haar lewe verander en kon sy haar kunswerke vanuit haar emosie en ervaring beleef. Elke skildery het vir haar ‘n storie en dra ‘n boodskap van vryheid. Water en groen is deel van haar lewe. Vir haar is die boodskap van elke skildery eenvoudig. God se opdrag aan die mens: Gaan heers oor die skepping”. Vir Erna wat langs die Gamtoosriviermond grootgeword het, is see- en natuurtonele ‘n natuurlike uitvloeisel van haar belewenis “Ek skilder daar waar voetspore nie geloop het


Onlangse inskrywings

Nuusbulletin: 17 November 2019

Onlangse inskrywings

Tshwane-span speel uiteindelik in sonskyn en wen oortuigend.

Onlangse inskrywings

Sy woorde laat jou stilstaan en vir ‘n oomblik nadink. Die bundel bevat ook briewe wat Dawie aan Mara, sy alterego, geskryf het in sy soeke na sin in die lewe. “Dit is meestal vrae oor dinge wat ek nie weet nie, soos of daar ’n hemel en ’n hel is en wat met ’n ou gaan gebeur,” verduidelik hy by navraag. Die naam van Dawie se alterego, met wie hy dikwels gesprekke voer, is afkomstig van Mara, die vroulike karakter wat in Eksodus in die Bybel voorkom – wie se naam “bitter” beteken. Een van die gedigte in Dawie se bundel is aan Johan le Roux, ’n goeie skoolvriend van hom wat in 1970 bekendheid verwerf het vir sy

Onlangse inskrywings

Drie mans is Sondagmiddag beseer, waarvan een kritieke beserings opgedoen het, ná ʼn ongeluk op die M7 in die rigting van Durban.

Onlangse inskrywings

She is about 33 years old and was wearing a pink dress. The woman might have been murdered The post Divers retrieve woman’s body from eMzinoni dam appeared first on Ridge Times.

Onlangse inskrywings

Through the annual commemorative celebration our foundation wants to pay tribute to the rich heritage of Prof. Jakes Gerwel by encouraging free speech, reflection and appreciation of the arts. In 2019 the Commemorative Celebration coincides with the Opening of our Writers House, Paulet House, in Somerset East. On the programme were the seasoned poet Antjie Krog, Ronelda S Kamfer, Niël Rademan, Terry Fortune and the beloved Soweto String Quartet. The post Jakes Gerwel commemorative celebration 2019 appeared first


Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings

In hoofstuk 10 van die Handelinge van die Heilige Gees met die apostels, kry Petrus die opdrag om na Cornelius in Ceserea te gaan. Ons lees dat ‘n engel van die Here by hom gestaan het en vir hom gesê het dat hy Petrus moet ontbied: “Hy sal woorde tot jou spreek waardeur jy en jou huis gered sal word.” Hierdie hoof van ‘n Italiaanse leer, het aalmoese aan die volk gegee en gereeld gebid, dit het voor die aangesig van God in gedagtenis gekom. Petrus wis self nie wat hy daar moet gaan doen nie, maar almal daar wag op hom om die woorde te spreek. Petrus


Onlangse inskrywings

Die volgende leerders van Laerskool Hannes Visagie is op 30 Oktober amptelik as 2020 Leerlingraad ingehuldig: Lorenzo Botes, Ruvan Coetsee, Jacques de Villiers, Jaden Ford, Edward Hall, Lamond Baaitjies, Jayden Herbst, Dean Last, Devlon Ross, Ivan Saal, Karlu Stander, Petri Stoltz, Stiaan Theron, Rico van Deventer, Abigail Bornmann, Ashlyn de Beer, Angelique Enslin, Zané Jooste, Löhyke Klein, Zonike Marais, Annika Rall, Sumari Stander, Mari Stoltz, Stephanie van Eeden, Jany Viljoen en Hannah-Claire Williams. The post Laerskool AG Visser wys leiers aan appeared first on Heidelberg Nigel Heraut.


Onlangse inskrywings

’n Kop-aan-kop botsing van ’n bakkie en ’n motorbussie in die Hoedspruit omgewing het Saterdagaand die lewens van nege mense geëis. Agt van die oorledenes is op die toneel dood verklaar terwyl nog een op pad na die hospitaal beswyk … Lees meer


Onlangse inskrywings

Major police operations were held across the Tshwane district this weekend, enabling police to arrest more than 400 suspected criminals. The post More than 400 arrested over the weekend in Tshwane appeared first on Rekord East.

Onlangse inskrywings

Bronberg, Olympus and Broadwalk areas disrupted due to scheduled maintenance. The post Water restrictions to affect homes in Lyttelton and surrounds appeared first on Centurion Rekord.

Onlangse inskrywings

MOSSELBAAI NUUS - Op 3 September 1969 het agt vroue van Mosselbaai by die huis van Annette Meyer vergader. Dit was die amptelike begin van die Mosselbaai-leeskring. Vandag, 50 jaar later, floreer

Onlangse inskrywings

Die mark streef na ’n kersmark met unieke, produkte van gehalte waar entrepreneurs van oraloor hoofsaaklik handgemaakte artikels uitstal.

Onlangse inskrywings

Fun, fitness and community the theme of the day

Onlangse inskrywings

ʼn Negejarige seun sal aan die einde van die jaar die jongste gegradueerde ooit word, en die wêreld se topuniversiteite is gretig om hom te werf.

Onlangse inskrywings

16 November 2019 (Kliek op die liedjie naam om video te kry) (Om ons vorige Top 20 lysies te sien, Kliek sommer hier) The post Top 20 Treffers appeared first on Radio Laeveld.

Onlangse inskrywings

An optimistic Amanda said that the event was also meant to dispel the belief in many communities that bereaved parents should not talk about their deceased babies and should just move on. The post Little ones gone but not forgotten appeared first on Krugersdorp News.

Onlangse inskrywings

“We also provide a service free of charge to the patients and the families at the hospital homes and even before and after operations.”

Onlangse inskrywings

NATIONAL NEWS - South Africa commemorates the National Disability Rights Awareness Month which takes place from 3 November to 3 December under the theme "Together Building South Africa Inclusive

Onlangse inskrywings

Bloemfontein Courant - News you can use The Mangaung Metro Municipality in conjunction with the Department of Health and MCUPP retaliation department hosted their 6th annual Mangaung lKasi Wheelchair Race that kicked off at the Dr Petrus Molemela Stadium in Rocklands on Friday. The day was hosted to uplift and celebrate people with disabilities in the community, as well as to raise awareness. One of the occupational therapists at MCUPP, Bronwyn Nomsa Muteebezi, explained to Bloemfontein Courant that this event was started in 2011 as part of raising awareness during disability month and has evolved so much since then. “The day’s activities included a 5 km, 400 m rely, 200 m and 100 m races. They also enjoyed wheelchair rugby


Onlangse inskrywings

If you have anything to say, business-wise, then the last Randfontein Business Information Breakfast session on 20 November is an opportunity to do so. The post RANDBIB to host its last networking session for 2019 appeared first on Randfontein Herald.

Onlangse inskrywings

Police Hoedspruit are investigating a case of culpable homicide in which nine people perished following a head on collision involving two motor vehicles along the R531 road towards Swadini.

Onlangse inskrywings

Johan Stander, Verteenwoordiger van die Highveld Syndication Action Group.

Onlangse inskrywings

RIVERSDALE NEWS - A young woman who studied in town is a runner-up in the Miss Bachelorette SA competition. Ncumisa Madikane (30) grew up in Plettenberg Bay and is currently based in Gauteng,

Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings

A man has been shot dead after he allegedly attacked the security officer on patrol. The post Alleged housebreaker shot dead by Waterval Boven resident appeared first on Lowvelder.

Onlangse inskrywings

“Our people are suffering, unemployment and poverty is increasing.”

Onlangse inskrywings

Police are investigating a case of culpable homicide after nine people were killed in a head-on collision on the R539 outside Hoedspruit yesterday (Saturday) afternoon. According to Provincial Police Communications Head Motlafela Mojapelo the accident happened at about 16:00 when a Toyota bakkie travelling from the Swadini direction collided head-on with a Toyota Avanza travelling towards Hoedspruit. He indicated that eight people were killed instantly during the collision while two others were transported to hospital for medical treatment. Another later succumbed to his injuries. Mojapelo further indicated that members of the Endangered Species Unit were also summoned to the scene after the discovery of a consignment of buckets full of snake skin, dried star fish and dried crabs, among others.

Onlangse inskrywings

Those arrested were caught illegally mining chrome, while mining equipment worth over R5 million was seized by the Hawks on Thursday.

Onlangse inskrywings

Raising awareness of pre-term birth is the first step to defeating it.

Onlangse inskrywings

Two low-scoring matches were on the cards last weekend when the Senwes North West Dragons women took on the KZN Coastal women at the Witrand Oval. In two closely fought matches (One Day on Saturday and T20 on Sunday), both sides achieved one victory each. The KZN Coastal side beat the Dragons by 15 runs (Duckworth-Lewis method) on Saturday, after afternoon rain saw an earlier conclusion. In the T20 match on Sunday, the Dragons got their revenge with a six-wicket win. The One Day encounter saw KZN Coastal score 203/9 before North West were restricted to 188 all out. NW’s Proteas star, Masabatha Klaas, took (4/47) with her control and


Onlangse inskrywings

Wie onthou nog die meubelsaak, Johnston, Roets & Co. met hulle gebou en vertoonlokaal in Besterstraat, wat toe nog Nelspruit se middedorp was? The post Oudag se Johnston en Roets onthou appeared first on Nelspruit Post.

Onlangse inskrywings

Lees meer …

Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings