blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers
leer: opvoedkundig, kennis, wetenskap, tegniek, tegnologie, fotografie
AFM: Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Droëlandskloofpas''' is ‘ n pas in die noordelike voetheuwels van die Hexrivierberge. Hierdie afgeleë pas op die grondpad genommer OP-5896 is by nagenoeg 33° 10′ suid, 19° 35′ oos, noord van die Hottentotskloof en suidwes van die Inverdoorn-natuurreservaat in die suide van die Tankwa-Karoo. Die pas is op ‘n verbindingspad tussen die paaie R303 (tussen Prince Alfred Hamlet en Op-die-Berg) en die R355 (tussen Karoopoort en Cal...' Die '''Droëlandskloofpas''' is ‘ n pas in die noordelike voetheuwels van die [[Hexrivierberge]]. Hierdie afgeleë pas op die grondpad genommer OP-5896 is by nagenoeg 33° 10′ suid, 19° 35′ oos, noord van die [[Hottentotskloof]] en suidwes van die Inverdoorn-natuurreservaat in die suide van die

Onlangse inskrywings

Prent: Pixabay Is jy in graad 7 en skryf jy binnekort jou laaste Geografievraestel van die jaar? Hierdie vraestel, opgestel deur Jacques Horne, sal jou kan help met jou voorbereiding! Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai. Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai. Lees ook: Indeks: notas, toetse en vraestelle Tegnologie, graad 7: vraestel en memo vir die vierde kwartaal Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge The post Graad 7, vierde kwartaal: Geografievraestel en –memo appeared first on LitNet.


Onlangse inskrywings

’n Onlangse studie deur navorsers aan die Universiteit van Oos-Finland (Itä-Suomen yliopisto) is die eerste om te vind dat die inname van cholien gepaard gaan met ’n verminderde risiko van demensie. Cholien word ook gekoppel aan verbeterde kognitiewe prestasie. Die belangrikste voedingsbronne wat cholien bevat is eiers en vleis. Die bevindings is gepubliseer in die American Journal of Clinical Nutrition. Cholien is 'n noodsaaklike voedingstof, wat gewoonlik in verskillende vorme in voedsel voorkom. Cholien is ook nodig vir die vorming van asetielcholien, wat ’n neurotransmitter is. Vroeëre studies het die inname van cholien met kognitiewe verwerking verbind, en voldoende cholien-inname kan ’n rol speel in die voorkoming van kognitiewe agteruitgang en Alzheimer se siekte. Deesdae word cholien gebruik


Onlangse inskrywings

Luister weer na dr. Willem Botha, hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, se RSG-klankgreep oor die perd in luiperd en kameelperd. The post Monitor: “perd”, “luiperd” en “kameelperd” appeared first on WAT.

Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings

Stygende insetkoste, soos noodsaaklike landbou-produksie insette, direkte arbeid en ander oorhoofse kostes, veroorsaak ernstige uitdagings vir voedselproduksie in Suid-Afrika. “Die koste van kunsmis, onkruiddoders, verpakking, diesel, elektrisiteit, arbeid en ander insetkostes neem vinnig toe en maak dit byna onmoontlik vir baie boere om voedsel volhoubaar te produseer,” waarsku Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van Agri SA. Agri SA doen dus ’n beroep op alle belanghebbendes, insluitend die regering, om in te gryp ten einde die koste van kritieke insette te verminder. “Dit is belangrik om insetprodukte wat plaaslik beskikbaar is, te optimaliseer ten einde ’n dreigende krisis in terme van volhoubare voedselproduksie en dus voedselsekerheid, af te weer.” Hierdie

Onlangse inskrywings

handdrukjes en afskeidszoentjies van die vrolyke jeugd In my familie is daar ’n paar formidabele vroue en het ek hulle sovêr moontlik uitgelig in my navorsing. Hierdie twee wil ek graag in hierdie stadium voorstel want hulle is van die vroegste geslagte van my familie – toe omstandighede nog moeilik was en daar nie allerhande hulpmiddels was soos wat dit vandag vir die moderne vrou beskikbaar is nie. Die ligging van Modderrivier Die een is Maria Magdalena CLAASSEN, dogter van stamvader Clausz CLAASSEN (Clauszen) wat in 1720 hier aangekom het vanaf Delve, Duitsland. Maria (my 5 x groottante) is op 27.9.1744 in Kaapstad gedoop. In daardie stadium het


Onlangse inskrywings

Rita Cool – Finansiële Beplanner, Alexander Forbes & Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth

Onlangse inskrywings

Gebruiker Amelia Second is geskep

Onlangse inskrywings

Osteospermum fruticosum’n Meerjarige dekplant wat tot 300 mm hoog raak. Die blomme is wit met ’n pers middel. Die plant versprei maklik en word ook maklike voortgeplant deur verdeling. (foto: Sara Nabih)


Onlangse inskrywings

Die studenteorganisasie StudentePlein, tesame met die DA en studente van die Universiteit van Stellenbosch (US), het vandag hofstukke geliasseer om die US-bestuur se verwaarlosing van Afrikaans te stuit. Die hofaansoek het ten doel om die US-bestuur se repudiëring van hul eie Taalbeleid, wat nou al vier semesters lank voortduur, stop te sit en hul te verplig om weer nuwe leermateriaal in Afrikaans te voorsien. Die Senaat het oor die laaste vier semesters besluit dat daar nie meer nuwe leermateriaal in Afrikaans in die US se klasse voorsien moet word nie. Die applikante – StudentePlein en die DA – doen aansoek om die saak op die sogenaamde semi-dringende rol ter rolle te plaas, sodat die US deur

Onlangse inskrywings

Ons weet almal ons kinders behoort minder tyd op skerms deur te bring. Dit sluit rekenaars, tablette en selfone in. Maar hoe doen mens dit? En hoe doen jy dit sonder ʼn geveg? The post Episode 38: Hoe sien jy na jouself om, ma? appeared first on oolfant.com: tuisskool in Afrikaans.

Onlangse inskrywings

Die praktiese manifestasie van taalverhoudings in die mashoof van die eerste koloniale koerant in Suid-Afrika (1800–1829) Gawie Botma, Departement Joernalistiek, Universiteit Stellenbosch LitNet Akademies Jaargang 18(3) ISSN 1995-5928 Die artikel sal binnekort in PDF-formaat beskikbaar wees. Opsomming Hierdie artikel ondersoek die praktiese manifestasie van Nederlandse en Engelse taalverhoudings in die veranderende mashoof van die eerste koloniale koerant, die Kaapsche Stads Courant, en Afrikaansche Berigter / The Cape Town Gazette, and African Advertiser (voortaan KSC/CTG), wat in 1800 in die


Onlangse inskrywings

Vendor: Klaskameraad Type: Price: 145.00


Onlangse inskrywings

Nadat ek ‘n draai gemaak het by die Museum van Moderne en Kontemporêre Kuns was ek nuuskierig om te sien wat my reaksie sou wees teenoor suiwer tradisionele kuns, die meeste vanuit die 19de-eeu. Die waardige ou gebou in ‘n stil deel van Nice het blykbaar in die 19de-eeu aan ‘n Russiese gravin behoort en dit sê net weer hoe die Russe op Nice toegesak het want laas jaar was die somer op ‘n Donderdag. Ek deel van my foto’s wat ek in grafieke omgemaak het. Weereens – ja, dis ‘n swakheid van my – het ek nie die name van die kunstenaars nie. Behalwe een. Mens kan sien hoe sterk die klassieke invloed steeds


Onlangse inskrywings

Welkom by Oktober 2021 se Potjie propvol vreugde en nuwe vooruitsigte vir SASNEV. Die pas afgelope wêreldwye viering van die “Week van het Nederlands” het SASNEV in ‘n blink nuwe koers propeller. Dikwels in moeilike tye en in nood word die mooiste idees gebore. Studio SASNEV is een van daardie nuutskeppinge en is waarskynlik die begin van ‘n nuwe lente vir SASNEV. Studio SASNEV is gebore op 9 Oktober 2021 – onthou dié datum. Hierdie Studio in Pinelands het die verbeelding aangeryp en ons laat besef dat SASNEV nou regtigwaar vlerke gekry het. Ons deel graag met jou die vreugde. Klik op al die skakels en luister na al die gesprekke en laat weet ons wat jy dink van Suid-Afrika


Onlangse inskrywings

‘n Groot argument teen tuisskool is dat kinders blootstelling moet kry aan tawwe tye. Die uitdagings, swoeg en sweet van skool maak kinders sterker. Ek moet sê ek bekommer soms dat my kinders erg bederf is. Hulle het ‘n woes lekker lewe! Kom ek wys jou. Hulle kry soms ontbyt in die bed. Al is dit nie hulle verjaarsdag nie. Hier sommer wafels en roomys vir ontbyt! My kinders hoef nie vroeg op te staan nie. Hulle gaan slaap tussen 20h00 en 22h00 (hang af van ouderdom) en word wakker tussen 7 en 8uur. Geen jaag nie. Hulle kies wat hulle


Onlangse inskrywings

Die Fransman Sylvain Tesson is die skrywer van ʼn onlangse pryswenner-reisboek (Berezina – On three wheels from Moscow to Paris chasing Napoleon’s epic fail) oor Napoleon se Russiese veldtog van 1812. The post ʼn Probleem by die Berezina: lesse vir ʼn 21e-eeuse uitdaging appeared first on Eensgesind.

Onlangse inskrywings

Prent: Pixabay Is jy in graad 7 en skryf jy binnekort jou laaste Geografievraestel van die jaar? Hierdie vraestel, opgestel deur Jacques Horne, sal jou kan help met jou voorbereiding! Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai. Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai. Lees ook: Indeks: notas, toetse en vraestelle Tegnologie, graad 7: vraestel en memo vir die vierde kwartaal Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge The post Graad 7, vierde kwartaal: Geografievraestel en –memo appeared first on LitNet.


Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings

Deelnemers aan LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se tweede Kommadagga-slypskool het op 5 Oktober 2021 by die Paulet-skrywershuis in Somerset-Oos aangemeld. Anna-Karien Otto, Daylen Tobias, Kenny Williams en Jodie Groener word deur Rachelle Greeff onder hande geneem om hul skryfwerk te verfyn. Die slypskool duur tot 26 Oktober. Die deelnemers, wat hier op LitNet bekendgestel is, het die volgende foto’s aangestuur om te laat weet dat dit goed gaan en dat hulle hard aan die werk is. Theo Kemp van die Jakes Gerwel Stigting, en Rachelle het die foto’s geneem. Soos die res van Suid-Afrika, word Somerset-Oos deur kragonderbrekings geteister. Kenny Williams het hierdie gedig as vingeroefening geskryf: Outage Paulet-huis Die nanag is my donskombers stil stiller stilste ek


Onlangse inskrywings

Die ATKV redenaarstemas vir volgende jaar is beskikbaar. Huistaal Graad 1 tot 3 OreGroeiStorie Huistaal en Addisionele Taal Graad 4 en 5 BoekePatroneGroen Huistaal en Addisionele Taal Graad 6 en 7 HumorDigitaalApplous Huistaal en Addisionele Taal Graad 8 en 9 (Voorbereid) KrakeGidsErfenis Huistaal en Addisionele Taal Graad 10 tot 12 (Voorbereid) KeusesGrenseMaatstaf


Onlangse inskrywings




Onlangse inskrywings

Daar is ‘n klomp ekonome in Suid-Afrika wat puik werk doen. Stukkies daarvan word Ekonomie Minute, maar soms moet mens … Meer

Onlangse inskrywings

By die werk is ek lid van ‘n netwerk van taalliefhebbers en leerders in die Britse staatsdiens, wat elk week ‘n aanlynse vergadering en lesing hou. Ek sien baie elk week daarna uit en die lys gaste is indrukwekkend en insiggewend – ‘n ambassadeur, ‘n Vlaamse politikus, ‘n joernalis en kenner oor Rusland. Ek is […] The post Dis nou die herfs en die somer is maar ‘n geheue first appeared on Alexander skryf Afrikaans.

Onlangse inskrywings

https://www.nwu.ac.za/af/mynwu


Onlangse inskrywings

Onderwysers as slagoffers van geweld deur leerders in Suid-Afrikaanse skole R.J. (Nico) Botha, Kollege van Opvoedkunde, Universiteit van Suid-Afrika LitNet Akademies Jaargang 18(3) ISSN 1995-5928 Die artikel sal binnekort in PDF-formaat beskikbaar wees. Opsomming Dit is kommerwekkend dat geweld teenoor onderwysers ’n algemene verskynsel in Suid-Afrikaanse skole geword het. Desnieteenstaande die verskynsel is plaaslike navorsing oor geweld in skole toenemend gerig op voorvalle van onderwyser-op-leerder-geweld en die oorsake daarvan, eerder as wat dit probeer om oplossings te vind vir


Onlangse inskrywings

Foto: Izak de Vries Sêgoed van JC Steyn In 1974: “As Afrikaans sou uitsterf, sou daarmee verdwyn ’n sekere beskouingsmanier van die Suid-Afrikaanse werklikheid en by wyse van spreke ’n intellektuele leemte gelaat word.” (Transvaler, 27 April 1974) In 1974: “Behalwe aan vanselfsprekende sake soos militêre weerbaarheid, sal die volk ook moet dink aan die uitbouing van die aantrekkingskrag van Afrikaans. Mense moet hul tuis voel by die Afrikaner omdat ‘de ruimte van het volledig leven’ by hom, die Afrikaner, moontlik is.” (Transvaler, 27 April 1974) In 1977: “Ek glo oordrewe en onakkurate kritiek kan die volks- en taallojaliteit van die jongeres help ondermyn. Jy kan so ’n negatiewe beeld van


Onlangse inskrywings

Hier volg die geskiedenis van Vereeniging. Ons werk al ‘n hele paar jaar aan hierdie projek en alhoewel hy nog nie voltooi is nie, probeer ons om so noukeurig as moontlik wees. Voel vry om hierdie dokumente af te laai en te gebruik.Kontak ons asb vir korreksies en byvoegings. Ons-Storiewa-2019-Vereeniging-Deel-1-1Laai Af Vroeë geskiedenis tot ontdekking van steenkool Ons-Storiewa-2020-Vereeniging-Deel-2-2Laai Af Ontdekking van steenkool tot ABO Storiewa-2021-Vereeniging-Deel-3.-opstaan-na-die-ABO-2Laai Af Dorp staan op na die ABO Ons-Storiewa-2020-Mario-Milani-2Laai Af

Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings




Onlangse inskrywings

Die vorige week is ek by ‘n wiskunde opleiding sessie en die ding waaroor die laerskool onderwysers die bekommerdste was is kinders se spelling! Hulle ondervinding is dat kinders hulle nie behoorlik agter die maskers kan hoor nie en dan die woorde spel soos hulle dit hoor. Die eintlike groot probleem is dat kinders nie […]

Onlangse inskrywings

"Onteiening sonder vergoeding – R.I.V.? Gaan die herstel van grondregte ten gronde? " -Eberhard Bertelsmann. As die regering geen tweederde meerderheid vir die wysiging van die Grondwet kan beding nie, bly die vraagstuk van ‘n billike herverdeling van grond ‘n krisis wat dringende antwoorde verg. (Die krisis mag selfs groter wees as die tweederde meerderheid verkry word.)Daar is sterk aanduidings dat die beoogde wysiging van artikel 25 van die Grondwet, om onteiening van grond sonder vergoeding te bewerkstellig, die wind van voor kry.Die aandrang om toegang tot landbougrond en menswaardige huisvesting te verkry, is 'n tydbom. Die oplossing lê nie in slagspreuke en wetsontwerpe nie. Daar moet onmiddellik prakties opgetree word, maar hoe?Die toepassing van die Wet op die


Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings

Yves T'Sjoen en Alwyn Roux Alwyn Roux en Yves T'Sjoen gesels oor die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek en Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans. Lees ook: Persbericht ‒ Jongerenproject: Virtuele studiereis na Nederland en België Guido Gezelle en Zuid-Afrika (Deel 2): "Die nasionale digter van Vlaandere in ons verre Suid-hoek" "Een lang vervloeien in een strak gebogen glans vlietend uit": Over de lyriek van Eddy van Vliet Ter gelegenheid van een verjaardag: Laudatie voor Breyten Breytenbach The post SAVN: ’n Gesprek tussen Yves T'Sjoen en Alwyn Roux appeared first on LitNet.


Onlangse inskrywings

Actes Sud has acquired French translation rights to Die kleinste ramp denkbaar by Francois Smith, originally published by Tafelberg, an imprint of NB Publishers, in 2020 in South Africa, where it was hailed a literary highlight of the year and a significant moment in the development of Afrikaans literature. Taken at a glance, it is a story about a good doctor and a crooked cop . . . When policeman Frans Schuin, suffering from a tick bite, is treated by district doctor Gustav van Aardt, the latter’s strict, orderly life begins to unravel. It is set in a small town in the Free State province of South Africa and delves deeply into the psyche of Gustav


Onlangse inskrywings

GRAAD 2-5 – Klank en Woordbou – (22 PAGES) / AFRIKAANS FAL/EAT! bl, fl, gl, kl, pl, sl, vl - Klank en Woordbou. Oefen die woorde. Werkskaarte en oefeninge. Plus Memo Antwoorde

Onlangse inskrywings

Liewe leser,Ons hoor gereeld in flieks, TV-reekse of die mense rondom ons dat kredietkaarte vir noodgevalle is, maar ons moet egter onthou dat dit nie dien as ‘n noodfonds nie. Ons tref onderskeid tussen twee tipes noodfondse by Bank Beter:Ag f*k-fondse vir werklike noodgevalle, enDonderstormfondse, wat voorsiening maak om jou leefkoste


Onlangse inskrywings

In my vorige blog post het ek verduidelik waarom ek besluit het om 'n gekwilte baadjie te maak, en wat die materiaal was wat ek gekies het daarvoor. Ek het ook al die snywerk gedoen. Nou is dit tyd om als aanmekaar te sit.In my previous blog post I explained why I decided to make a quilted jacket and what fabrics I was using. I also completed all the cutting. Now it is time to put everything

Onlangse inskrywings