blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers

NeerlandiNet | LitNet

Toyota US Woordfees 2020: Nederlandse en Vlaamse komponent
2019-11-21
Toyota US Woordfees 2020 het die grootste Nederlandse aanbod nóg by die Woordfees, met die grootste verskeidenheid van genres ‒ van populêre tot ernstige letterkunde, fiksie tot niefiksie tot poësie! Hier onder is items op volgende jaar se US Woordfeesprogram op Stellenbosch (6–15 Maart 2020) met ’n Nederlandse en Vlaamse komponent. Hier is die volledige program van US Woordfees 2020 in PDF-formaat. SKRYWERSFEES BOOSHEID IN ’N VROU SE HAND MISDAADFIKSIE Lize Spit, Anel Heydenrych en René van Zyl gesels met Jono Amid Aangebied deur Penguin Random House en Wenkbrou; moontlik gemaak deur SASNEV Hoe kyk ’n vrou na boosheid? Jono Amid soek antwoorde by die jong Belg Lize Spit, wat op 27 haar wegholtreffer, Het

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    NeerlandiNet | LitNet
    platform: litnet
    merker: leer
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.