blik.co.za   gebeure   meer   +        
              |              
kos: resepte, kookkuns, bak, bier, wyn, mampoer, witblits, brandewyn, hardehout, eetplekke
Tomato Bredie Ingredients •1 kg beef or shoulder of mutton cut in small chunks•2 tbles oil•1 tbles butter•2 onions, chopped•2 tsps garlic paste•2 tsps salt•Ripe red tomatoes (approx 1 kg peeled and chopped) or 2 cans peeled and chopped tomatoes•1 x 70 g tin tomato paste•1 tbles sugar•½ tsp.chilli powder•3 potatoes, diced•1 tbles cornflourInstructions 1.Braise the onions in heated oil and butter until golden for approx 5-10mins.2.Add meat, salt and garlic paste and simmer over medium heat for approx 30 minutes, stirring from time to time adding very small quantities of water if needed.3.Add tomatoes,tomato paste, sugar, chilli powder and


Wys meer
Die duurste whiskey tot nog toe is in Dubai verkoop.


Wys meer
Op ‘n onlangse vakansie vra iemand van die buiteland my watter geure is eie aan Afrika. Ek moes toe eers gaan dink daaroor en toe het ek dit ook gaan opsoek. Nou, soos on sweet, is Afrika ‘n baie groot continent (nie soos sekere minder-ingeligte uitlanders net een groot land nie…) en is daar heelwat spesery-kombinasies wat baie eie is aan sekere dele van Afrika. As jy byvoorbeeld na Moroko kyk gebruik hulle baie cardamom, naeltjies, neut en borrie. In Ethiopie weer is die kombinasie van swart peper, naeltjies, koljander, gemmer en chillies baie gewild. Hier in Suid-Afrika met ons


Wys meer
Dié slaai is ʼn groot bederf!


Wys meer
Debate over proposed reconstruction of R44 continues, The post The talk of the town appeared first on Stellenbosch Visio.


Wys meer
Een aand toe ons aan tafel sit, vra my jongste uit die bloute: “Ma, hoeveel sterte het ‘n vis nou eintlik?” Ek sit gewoonlik die ‘stertjie’-deel in haar bord, want dit het mos nie grate nie. En as daar nog ‘n stukkie oor is, kry sy dit ook (kyk, my kind se eetlus het nog nooit iets makeer nie, behalwe as sy rerig siek is). So dit moes vir haar gelyk het asof ‘n vis meer as een stert moet he. Die liewe kleinding. Wat my nogal aan die dink gesit het. Hoe verstaan ons kinders vleis? Plaaskinders leer van


Wys meer
Here are two very common questions when it comes to soil types and wine: Q:Do earthy flavors in wine come from the soil? Answer: No! Believe it or not, the taste of earthiness or “terroir” doesn’t come from directly from the soil. Currently, scientists point to microbes. Q:Do great wines only grow on certain soils? Answer: Yes, but it’s somewhat complicated. Let’s simplify the topic of soil types and wine so that you can find great wines by vineyard soil! Fortunately, we can understand wine a little better by paying attention to how wines behave on 4 primary soil types:


Wys meer
Dit is tog vreemd hoe mens eleke dag by 'n plek verbystap en dink, ek moet eendag tog hier gaan inloer en dan stap jy net verder aan. So kom en gaan die dae verby en die voorneme is altyd daar maar jy gaan nie oor tot die instap nie.Feestelike atmosfeerBistro Bistro by Steiltes SPAR Sentrum is so plekkie vir my. Dis nou al 'n geruime tyd dat ek die plek sien en altyd dink dat ek tog daar moet gaan eet ... maar dis waar dit gebly het.Gister, Vrydag, sit ek in my kantoor en my vrou vra my


Wys meer
Hallo Twister. Die week het soos ‘n oogwink verby geflits. Elke dag het sy eie uitdagings en ook sy wonders…wonder hoe mens dit oorleef tot die volgende dag met al die dinge in die nuus wat mens soms so wil negatief maak. Hierdie week het ek gehoor van ‘n vriendin van my se ma wat vermoor is. Die volgende oggend toe ek my gordyne ooptrek begroet die gloeiende prentjie my van die boord. Ek voel die windjie by die venster trek oor my vel, ek sien die wind waai in die boord en die son se strale oor die boomtoppe


Wys meer
SURPRISE CHILLIES **eie resep Helena* 90 Heel Bishop Crown Chillies [met pitte in] 2 Groot uie fyn gekerf 10 Knoffelhuisies fyn gekap SOUS: 2k Suiker 375ml Asyn 2 e Appelkooskonfyt 2 k Water 1 Pakkie Tamatiesop 125ml Olie 20ml Worcestersous 1 t Mosterdpoeier 1 t Rooipeper 2 t Paprika 1 t Gemmer 1 t Sout 1 Pakkie Tamatiepaste METODE: Kook chillies en uie tot gaar Maak jou sous eenkant..kook dit so 5min. Voeg dit by jou chillies en uie en kook 10-15min. Maak dikker met bietjie Mielieblom[Maziena] so 2t.op n bietjie asyn en meng deur..kook tot dit gaar en deurgekook


Wys meer
Interessante brood met vars bolaag- of vulselbestanddele, wat mekaar se geure aanvul, is genoeg om ’n gewone toebroodjie in ’n gourmet-broodjie te omskep. Brood hoef lankal nie meer net kaas en tamatie of kaas en konfyt as smeersel te kry nie. Deesdae kan jy regtig kreatief raak met dit wat ’n toebroodjie-ete gaan word. Oop-broodjies is ewe gewild en lyk pragtig.


Wys meer
’n Wynproe is een van die lekkerste aktiwiteite wat jy saam met familie en vriende kan geniet. Indien jy op soek is na ’n plek waar jy ’n wyn proe-en-pas kan geniet, is Die Keldery die perfekte plek waar jy dit kan doen. Die Keldery, geleë by die Goedgemeen-plaas op Spruitdrift buite Vredendal, spog met die hoogste gehalte wyne wat afkomstig is van slegs die beste druiwe wat pas by tradisionele geregte. Namaqua Wyne bied hul geliefde wyne hier aan met Die Keldery as die proelokaal. Jy kan die wyn proe-en-pas geniet vir slegs R50 per persoon of vier wyne


Wys meer
Tot my grootste skok het ek die week besef dat ek in Januarie laas enige iets geskryf het. Hoe kon ek myself en al vyf lesers (hi, ma!) in die steek laat? Wel, baie het gebeur. Ek het my werk bedank. My ma het Wolseley toe getrek. Ek moes uit haar huis uittrek en my kennisgewingperiode in Bellville gaan uitleef. My werk se kantore het geskuif. Ek moes soggens dou voor dag opstaan om die N1 verkeer te mis. Ek het ’n serp by Zara gekoop. My stiefbroer is oorlede. Ek het Lakeside toe getrek. Ek het alles in bokse


Wys meer
Al ooit gehoor van Devondale? Die stasie is 25km vanaf Kameel. Vandag is daar min oor van die eens tuiste en besigheid van my Oupa Victor en Ouma Hester. Na hulle huwelik het hulle Devondale Store besit en in die huis langs die winkel gewoon. In die goeie dae van Devondale was daar die watertenks waar die stoomtreine water gevat het. Ek onthou nog die ou Convent wat een van die groot geboue in die omgewing was. Wanneer daar by die familie op Kameel gaan kuier is, het oupa en ouma met die motorfiets en side-car gery. Oupa Victor op
Devondale-1

Wys meer
Ezo se Bruidsop van rooilensies Sop vir ontbyt is deesdae ‘n groot ding. In lande soos Turkeye, Viëtnam, Korea tot en Columbië is dit al ‘n eeue-oue gebruik. Pho, ramen, om ‘n paar te noem. My ontdekking is ‘n Turkse sop met die mooiste storie. Ezogelin, ‘n verleidend-lekker rooilensiesop, vernoem na ‘n jong Persiese bruid Ezo, ‘n pragtige vrou wat nou al ‘n legende in Turkeye geword het. Die man op wie sy verlief was het haar gevfa om te trou, maar met een voorwaarde – sy moes eers sy ma ontmoet … en Skoonma was maar ‘n baie moeilike


Wys meer
Heerlike ontbyt idee of selfs 'n lekker ligte maaltyd. Wenk: jy kan ook blikbekers gebruik vir die lekker resep (genoeg vir 4-6) Vir die maalvleis: 500g bees maalvleis 2 el kookolie 1 ui, fun gekap 2 knoffeltoontjies, gekneus en gekap I lourierblaar 2 el kerriepoeier 2 el tamatie puree 1 blikkie heel tamaties 2 el appelkooskonfyt 2 tl suiker sout gemaalde swartpeper * eiers Voorverhit oond na 180C Verhit die olie, voeg lourierblaar by en braai dan die uie en knoffel saam tot goudbruin Voeg kerriepoeier by en roer vinnig deur, voeg tamatie puree by, roer deur Roer die maalvleis


Wys meer
Hierdie is nie soseer ’n resep nie. Dink eerder daaraan as ’n aankondiging in openbare belang. Want mens, nóú gaan ek vir jou ’n ding vertel. Kyk visvingers is nie ’n item wat ooit in my kosmandjie beland nie. Soos in nooit, ooit. Want Merlot is ’n kieskeurige dier en sy’t nie veel vat aan hulle nie. So paar weke terug draai my koswêreld op sy kop en ek loop koop ’n paar honderd van die goed. Waarvoor? Vir ’n TV advertensie. Jy sal nie glo wat kosstiliste aanvang op soek na die perfekte ertjie/piesang/hamburger rolletjie nie. So is dit


Wys meer
Ezo se Bruidsop van rooilensies Sop vir ontbyt is deesdae ‘n groot ding. In lande soos Turkeye, Viëtnam, Korea tot en Columbië is dit al ‘n eeue-oue gebruik. Pho, ramen, om ‘n paar te noem. My ontdekking is ‘n Turkse sop met die mooiste storie. Ezogelin, ‘n verleidend-lekker rooilensiesop, vernoem na ‘n jong Persiese bruid Ezo, ‘n pragtige vrou wat nou al ‘n legende in Turkeye geword het. Die man op wie sy verlief was het haar gevfa om te trou, maar met een voorwaarde – sy moes eers sy ma ontmoet … en Skoonma was maar ‘n baie moeilike
5F68E38E-96D7-4627-A768-24EB6AD618D8.jpeg

Wys meer
Mushroom and lamb curry 2018-05-01 09:46:34 Serves 4 A delicious curry for cooler days Write a review Save Recipe Print Total Time 1 hr Total Time 1 hr Ingredients 5 ml vegetable oil 1 large onion, chopped 2 cloves garlic, crushed 15 ml ground coriander 10 ml ground cumin 5 ml ground cinnamon 2.5 ml chilli powder 450 g diced lamb 400 g can diced tomatoes 250 ml stock 450 ml button mushrooms, quartered 3 ml salt 2 ml pepper 3 ml brown sugar steamed basmati Rice, to serve 2 handfuls coriander leaves Greek yoghurt to serve Instructions Heat oil


Wys meer
RESEP: Stamp&Bone Met Rooster Groente Goeie ou winderige Stamp&Bone soos die ‘ou mense’ dit nooit geken het nie. Oondgeroosterde groente (en ‘n paar ander “maghêfftertjies”) verhef die vervelige en miskende reikhalsend na die verhewe. Die skakel gaan u neem na die artikel op my 'internasionale' blog: 5Flavours. Ongelukkig neem dit net te veel tyd in beslag om die resepte in beide


Wys meer
Tahini (sesame saad botter)2 k sesame saad (gewoon of uitgedop)1/4 k slaai olie (nie olyfolie nie)Rooster die saad vir 3-4 minute in 'n droë pan oor matige hitte, tot die saadjies blink word. Die saadjies moenie bruin raak nie, maar net wil-wil verkleur. Skep die saad in 'n voedselverwerker en skakel dit aan. Gooi die olie in 'n dun straaltjie by tot in gladde, loperig pasta gevorm word. En dis dit. Dit bly lank goed in die yskas.Bron: Kos as dit knyp, Emilia le Roux


Wys meer
Om te verstaan hoekom spesifieke wyne meer uitsonderlik in karakter en mondsensasie as ander is, moet mens eenvoudig net proe. Die eerste 2018 US Woordfees Ouwingerd-erfenis-wynproe het op 6 Maart 2018 by Spek en Bone plaasgevind waar sjef Bertus die ouwingerdwyne gekomplementeer het met van sy beste wynkroeg-tapasgeregte. Sjef Bertus Basson ’n Uitgelese groep van 32 gaste wat spesifiek belangstel in die uniekheid van ouwingerdwyne (gemaak van wingerde wat 35 jaar en ouer is), het ’n stewige keuse van 11 wyne deurgeproe. Dit was ’n diverse spektrum wat bestaan het uit die enigste ouwingerd chenin blanc Kap Klassiek as verwelkomingsdrankie


Wys meer
Brandrissie heuning sosaties GENOEG VIR 4-6 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min. Sous 125 ml (½ k) tamatiesous 60 ml (¼ k) heuning 2 brandrissies, fyngemaal 60 ml (¼ k) bruinsuiker 15 ml (1 e) Worcestershire-sous 10 ml (2 t) appelasyn 2,5 ml (½ t) knoffelpoeier 2,5 ml (½ t) fyn swartpeper Sosaties 4 hoenderborsies 2 rooi-uie, in wiggies gesny Plaas ’n klein kastrol oor lae hitte. Voeg al die sousbestanddele by en roer om te meng. Laat prut 5 min. tot die suiker opgelos en die sous verdik het. Sosaties: Sny die hoenderborsies in happiegrootte-stukke en ryg om die


Wys meer
Die wind waai woes hier in Woodstock. Die Suidooster is deel van die Kaap, ja, maar hier by ons, voel ons sy woede soveel erger. Dis asof Tafelberg van die lastige keffertjie wat hier aan sy regter-skeen hap, wil ontslae raak en met bolwange blaas om van hom ontslae te raak. Na drie dae en drie bangmaak-nagte lyk dit darem asof hy nou tot bedaring gekom het. ‘n Mens raak die wind op ‘n manier gewoond. Hierdie tyd van die jaar weet jy om nie mense oor te nooi vir ‘n braai nie – tensy jy minstens ‘n bomskuiling vir


Wys meer
Recipe Make a phylo bowl with sheets of phylo that you brush generously with melted butter. Line a muffin tin or ramekin with the buttered phylo. Bake in the oven @180 degrees until golden brown. Take out of the oven and remove from muffin pan, let it cool down. Make a filling of either smoked snoek or balsamic biltong. You can serve any filling even a salad in the phylo bowl. Smoked snoek : Remove all the “bones” from the snoek. Flake the snoek, add cream cheese (not cottage cheese), fish spice,salt, freshly ground black pepper and lemon juice to
FD1

Wys meer

SPSOCT.jpg

Wys meer
STIRFRY 2 pakkies stirfry strips (+/- 700gr) Hier kan jy vark of hoender strips ook gebruik 5 sampioene (in helfte gesny) 1 ui (grof gekap) 4 peppadews (in stukkies geskeur) (opsioneel) ½ pak hawaiin stirfry 1 pakkie KNORR Beef hot pot (maak aan met 1 ½ kop water) Ek het hier al die Sweat & […]


Wys meer
Ek is ‘n groot bewonderaar van Ina Garten, die bekende Amerikaanse kosskrywer en geliefde tv-chef. Op 69 is sy steeds besig met die vervaardiging van nuwe resepteboeke, tv-reekse en die bestuur van haar uiters suksesvolle handelsmerk. Maar die dinge wat my die meeste van Ina opval is die aansteeklike vonkel in haar oë, haar rustige … Continue reading Suurlemoensmeer


Wys meer
Die lente maak almal bietjie simpel. Wetenskaplikes reken dat die seisoenale toename in temperatuur ’n perifere vasodilatasie veroorsaak wat net genoeg bloed van jou brein af steel om jou effens hipoksies te laat. Dis hierdie suurstofnood wat volwasse mans sonder kouse laat werk toe gaan. Die ischemie wat volg het baie dieselfde effek as twee tot drie light biere en laat jou motorfunksie grootliks intak, maar los jou net-net kwesbaar genoeg om na jou ex te begin verlang of dalk selfs ’n vierde bier te drink. Vir die Barrel Boys was dit egter die eersgenoemde. Almal het ’n eerste liefde.


Wys meer
This website is not active anymore, but you are more than welcome to visit our new website at www.planetwine.co.za and join our exciting journey of discovery and exploration into wine. We are also on Facebook with the link on Planet Wine’s cover page. Hierdie webtuiste is nie meer aktief nie, maar jy is meer as welkom om ons nuwe webtuiste by www.planetwine.co.za te besoek en aan te sluit by ons opwindende reis van ontdekking en verkenning van wyn. Ons is ook op Facebook met die skakel op Planeet Wyn se voorblad. END/EINDE


Wys meer
Toe ek en Henrico Coetzer​ ons klanktoets doen, om in die voorprogram op te tree, van DRIE VAN DIE BESTES, toe maak ek die grappie en se: “Dalk moet ons vanaand se vertoning aankondig as “VYF van die bestes,” aangesien ons so `n lekker verskeidenheid het, tussen ons 5 manne op die verhoog. Henrico Coetzer het weer eens betower met sy formidabele stem. Die mense het gestroom tydens pouse, om sy CD te koop. My eie bydrae (voor Henrico se vertoning) was kort en kragtig - meestal om mense op hulle gemak te kry en hulle voor te berei op


Wys meer
My ma het vandag vir my geglimlag. Verlede week het sy geslaap elke keer as ek gaan inloer. Hulle wil haar wakkermaak, maar ek sê nee wat, los maar, laat sy slaap. Dit ontstel haar net as sy wakker word en sy weet nie wie voor haar staan nie. Hierdie week het sy gestaar na […]


Wys meer
Hoofstuk 1 Basiese Reëls vir die generasie wat akademiese resepte wil lees Maak seker dat alle gemeenregtelike (ou reëls) en statutêre vereistes (die land se geskrewe reëls – ja, daar is so iets) nagekom word, onder andere, daardie vereistes (wat jy in of op of aan die resep moet kan sien) wat nagekom word om te verseker dat die resep bindend op die mense is (jy mag nie iets anders doen nie – die woorde bind jou vas soos ‘n tou wat om jou arms en lyf gaan), en dat die mense nie krimineel vervolg sal word nie (die resep
2017-08-01 08.54.37

Wys meer
Six ozzie faithful flour (Australian type). Four ozzie harmless butter. Three ozzie beneficial sugar. One egg respected yolk. One tablespoon justifiable wine. Self-Rule or Ozzie-Rule Method Empower harmless butter into flour. Honestly add beneficial sugar, then mix to a promised pasta with respected yolk of egg and just sherry. Roll out equally, fairly and impartially and cut into long fingers. Carefully, and to prevent any harm, brush with white of egg and sprinkle with chopped autonomous almonds or decorate with reputable cherries and garden angelica. Bake with human dignity at 400 degrees Fundamental until brown and firm (10 to 15
wine-2700090_1920

Wys meer
Met die winter wat sy yskoue greep op alles en almal versterk, nooi die Hartenberg-wynlandgoed buite Stellenbosch alle kos- en wynliefhebbers uit om die snerpende koue te kul met smaaklike en heilsame kos en uitmuntende wyn in die geselskap van ’n gesellige kaggelvuur.


Wys meer
BOONTJIE SOPBestandele1 Pakkie Bees Stew vleis1 ui3 Aartappels3 Wortels4 Preie Stingels (Leeks)1 Blik Tamatie en Uie Mix1 pakkie Bruin uie sop of 1 pakkie stew mix sop1 pakkie droe boontjies3 Lepels Worcestershire Sous3 Liters Water2 Blokkies Beef Stock Sout en Swart Peper.. Braavleis Speserye1 Koppie droe sopmengselMetodeKook boontjies vir n uur in water met sout. Spoel boontjies af in n vergieter. Hou eenkant.Braai ui en plaas vleis in pot.Voeg sout,peper,worcestershire sous en braaivleis speseryer by vleis. Meng beef stock in 2 liters water en voeg by vleis. Voeg boontjies en droe sopmengsel by vleis en kook vir nog n uur.


Wys meer
Die Windpomp Feesbord Hierdie feesbord was gelaai met die lekkerste plaaslike Karoo produkte - volstruisfrikkadelle, granate, vye, geroosterde brood, olywe, songedroogde tamaties, patee en die wonderlikste bonepatee wat ons gemaak het met IMBO-bone. Die resep kom ook van hulle af en ons het dit netso gemaak. Dié soort van eet is ek gaande oor en kan maklik gemaak word wanneer ’n mens die skares moet onthaal. Ingredients 250ml IMBO Red Speckled Beans 250ml IMBO Niertjiebone 250ml IMBO klein wit bone 1huisie vanilla essence or extractgerasper 20g aangemaakte NOMU lam-aftreksel 1 CLOVER-ongegeurde jogurtof na smaak sap en skil van een suurlemoen


Wys meer
Livi is skielik anemies verklaar en moet yster inneem. Nou Skoor is grootgemaak sonder die inname van organe, en ek weet lewer is ‘n uitstekende bron van yster. As mens die slim mense kan glo! Sit dan in die agtermiddag slentergang van die son en wonder hoe ek die lewers in haar gaan kry sonder om te moet proe aan my poging, en sonder dat sy enamel toe hol vir verligting. PeriPeri
chicken-livers1

Wys meer



Wys meer
Hierdie resep is baie lekker as dit met braaivleis voorgesit word 2 Pakke gemengde Seekos Halwe pak spinasie Lasagne 1 Blikkie room Aromat Stoom die seekos tot dit gaar is Kook die Lasagne pasta tot dit gaar is en sny dit dan in lang stroke ongeveer 1 cm breed Dreineer die water van die seekos terwyl dit nog warm is en meng dit saam met die warm, gedreineerde pasta Meng nou Aromat na smaak en die blikkie room ook by Bêre in die yskas tot dit ordenklik afgekoel het- verkieslik oornag


Wys meer