blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

In en om die huis

Spagetti Bolognaise
2016-11-17

Petro van Genderen se Spagetti Bolognaise Bolognaise - vleissous 45 ml olyfolie 45 ml botter... 1 wortel , in klein blokkies gesny 1 selderystingel , in blikkies gesny 1 knoffelhuisie , gekneus 1 ui , fyn gekap 400 g gemaalde maer beesvleis sout en peper| 250 ml droe witwyn 125 ml melk ( el gebruik bietjie meer ) knippie pas gerasperde neutmuskaat ( nutmeg ) 1 blik tamaties , met sap gekap


Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na In en om die huis

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.