blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers

huiskok | where recipes live / waar resepte leef

adres: https://huiskok.com
skrywer: Errieda du Toit

huiskok: https://twitter.com/huiskok
plek: Kaapstad, Wes-Kaap
Errieda du Toit
Pampoentert met salie bruinbotter + konsertina butterskorsie
2020-06-10
Ek is ‘n pampoenpatriot. Of dit boerpampoen, hubbard of die vaal Crown Prince is; begeerlike dunskil pampoen groen van die land of songedroog op ‘n sinkdak, ek salueer elke soort en vorm. In my kosstories het pampoen al verskyn in bredies, bruingebakte bykos, soppe en selfs gepiekel; as erfkos-marankies gestowe met heuning en pypkaneel, of as ongewone koue pampoenslaai met ponzu-geroosterde pepita en kruisement-jogurt-drupsels. Ek is die pampoenkoekie en poffertjies se selfaangestelde beskermengel, tradisioneel ofnuutgemaak met muskadelsous, op die Portugese manier met brandewyn en lemoen, soos my ma s’n met kaneelsuiker, soos Jacques Pauw wat dit voorsit met gekookte kondensmelk of Herman Lensing s’n met miso-karamel. ALLES behalwe pampoentert, daai Sondag-, Kersdag- en braaidag-bykos wat sy Amerikaanse wortels ten

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    huiskok | where recipes live / waar resepte leef
    platform: wordpress
    merker: kos
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.