blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers
vermaak: musiek, flieks, kuns, skilderye, toneel



Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings

Feesorganiseerders is tans in ʼn stryd gewikkel om datums te skuif, alternatiewe reëlings te tref en te herbesin oor die aanbieding van inhoud.

Onlangse inskrywings

So ons bitch en moan elke fokken dag oor fake news en toe gaan staan en praat News24 kak die grootste kak oor die Bill Gates foundation! So as jy hulle gehelp het om kak te versrprei, gaan delete daai links. Dis nie jou skuld nie, dis New24 wat nie hulle fokken werk gedoen het nie, maar as jy nie die links wat jy geshare het, verwyder nie, help jy om die kak aan versprei. Jirretog. Ons is vandag lunchtyd presies in die middel van die 21-dae lockdown en ons probeer dié van julle wat verveeeelag is (dis mos wat Afrikaanse mense tune, in plaas van ‘verveeld’) bietjie besig hou. Ons het weereens ‘n piele TV-lysie hieronder, maar hier


Onlangse inskrywings

FOTO: Verskaf Die wêreld word gekonfronteer met ’n aaklige monster, in die vorm van ‘n virus, wat die voortbestaan van die mensdom bedreig en as daar ooit ’n tyd was om hoop onder mense te kweek is dit nóú. Met hul nuwe duet, There Was Jesus, is dit presies wat Demi Lee Moore en Riaan Benadé wil doen. “Ons is op die oomblik in ’n tyd van soveel onsekerheid en dít maak ons bang. Nou dat ons geforseer word om rustig te raak en daar tyd is vir selfondersoek, het ek self besef hoe kwesbaar en nietig ons almal is,” het Demi Lee Moore gesê. There Was Jesus is


Onlangse inskrywings

Bong Joon Ho (foto: Wikipedia) Die man met die naam wat niemand aanvanklik kon uitspreek nie, Bong Joon Ho van Parasite-faam, is sy eie dier. ’n Instinktiewe genie wat in geen gleufie pas wat Hollywood vir hom geskep het nie, alhoewel die droomfabriek aangekondig het dat Parasite klaarblyklik in ’n TV-reeks omskep gaan word, natuurlik in Amerikaans. O wee! Mens kan jou beswaarlik voorstel hoe daardie meesterstuk as ’n Big Mac met ekstra slaptjips opgedis gaan word. Bong Joon Ho verduidelik dat hy al dikwels rolprente gemaak het, maar dat niemand belanggestel het om dit in Amerika te versprei nie, met die uitsondering van Snowpiercer (2013), en dat dié fliek maar power by die loket gevaar het. Wysneusresensente (daar


Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings

Download Free WA LE JOU WAARHEID - MR GRIEP-JCBSPARTA-MR HYPER(BREIMASJIEN) 5.78 MB April 5, 2020  BROEDER BOND More Details

Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings

“Early Birds” Title: “Early Birds”, by Andries Bezuidenhout, oil on canvas, 59x42cm An interior of the Olympia Cafe in Kalk Bay, South Africa. The title suggests a conversation with Ed Hopper’s “Nighthawks”. Price: Sold.


Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings

Jy die nuutste gehoor, 5G (die internet, nie die 5G wat jy rook in ‘n moer groot joint nie) is nie net sleg vir jou nie, dit veroorsaak Covid-19. Jip, dit is so onnosel dat iemand dit nie eers kan opmaak nie. Baie soos flat earth, anti-vaxxers en Agenda 21 is dit te laat vir enige mens wat glo dat 5G sleg is vir jou. Ek het nuus vir jou as jy glo 5G is sleg vir jou: Jou brein is klaar moer toe, 5G kan nie iets breek wat klaar fucked is nie. Geniet die week se Random Gevaaalikhede. The post 5G is sleg vir jou brein, so


Onlangse inskrywings

Die Innibos-feesterrein gaan vanjaar weer ’n wye verskeidenheid musiek aanbied. Innibos het drie kuierverhoë waar van die land se topkunstenaars optree en daar is beslis iets vir elkeen se smaak. Die Arena-verhoog is op die boonste veld geleë (regoorkant die hoofverhoog), die kykNET-verhoog in die Bosmôl en die KMI Airport–verhoog in die kunspark. Bekendes wat deur die loop van die feesdae op die kuierverhoë gaan optree, is onder andere, Ampie, Danny Smoke, Fatman, Loki Rothman, Pieter Smith en Wolwe-Dans. Al die vermaak op die kuierverhoë is by die hektoegang ingesluit. Die volledige terreinprogram is by die hekke en op die webwerf beskikbaar. Innibos bied vir elke feesganger ‘n nommerpas-fees aan!


Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings

Teaters, vermaaklikheidsbyeenkomste en feeste word tans noodgedwonge gesluit of uitgestel. In spanningsvolle en onseker tye het die kunste egter juis ‘n waardevolle bydrae om te lewer. Kunstenaars, tegnici, stalletjiehouers, diensverskaffers, tydelike werkers en talle ander instansies en individue is boonop tans onder geweldige druk, aangesien hul inkomstestrome opgedroog het. Die regering het bekendgemaak dat die … AARDKLOP GAAN VOORT IN SEPTEMBER Read More »

Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings

Dawid Kahts is ’n gesoute musikant wat al onder verskeie verhoogname uiteenlopende musiek vrygestel het – onder meer sy jongste alter ego, Daaf Vapor. Hy beantwoord ’n paar vrae. Daaf Vapor (foto: verskaf) Goeiedag, Dawid. Wat skud? Al wat deesdae skud, is die bure se generator. Jou nuwe album, Northam Lights, is onlangs uitgereik. Lekker, geluk! Die album staan op ’n baie stewige 14 snitte, met klanke wat strek van reggae tot synth-pop tot classic rock, en liriektemas oor alles van voorstedelike verlatenheid tot klasse-ongelykheid en korrupsie. Hoe sou jy die album beskryf vir iemand wat vra: “Hey, Daaf, waaroor gaan jou nuwe album?” En as daardie selfde anonieme persoon sou vra hoe dit verskil van die vorige musiek wat


Onlangse inskrywings

FOTO: Dan Rutland Manners ’n Volgehoue beroep vir sosiale distansiëring – en nou die staat van inperking oor die hele Suid-Afrika – om die verspreiding van Covid-19 onder beheer te kry, het produksiemaatskappye oor die wêreld heen genoop om alternatiewe maniere in te span om gehore te lok – so ook het die span agter Moffie planne gemaak. Die fliek se vervaardiger, Eric Abraham, en regisseur Oliver Hermanus, het reeds ’n paar weke gelede ’n proses van stapel gestuur om ’n plan B saam te stel wat verseker dat mense dié gerekende film tuis kan kyk. Moffie, die storie van ’n jong dienspligtige wat sukkel om in apartheid-Suid-Afrika se weermag te oorleef midde sy persoonlike stryd met homoseksualiteit, is dus

Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings

Ons ontleed Transformers: Revenge of the Fallen se storiestruktuur en karakters en bestudeer die ooreenkomste met Homer se Odyssey. The post Paralelle tussen Homer se Odyssey en Transformers Revenge of the Fallen appeared first on The flow.

Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings




Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings

Nov 28, 2019

Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings

Vendor: KOMEDIE Type: T-shirt Price: 284.99 Sax Addict...Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink


Onlangse inskrywings