blik.co.za   gebeure   meer   +        
              |              

DZL

DZL - Bloei (Official Music Video)
2018-09-17
Die manne van DZL skop die lente af met ‘n nuwe enkelsnit wat sentreer rondom ‘n nuwe begin. ‘Bloei’ fokus op die boodskap dat dit menslik is om te val en foute te maak; die oorwinning lê egter daarin om weer op te staan en nuut te begin. Bloei is die eerste snit op hulle nuwe album, REALITEIT, se speellys en ‘n inspirerende inleiding vir die res van die album wat die storie van DZL se lewenspad vertel. Bloei is deur bekroonde liedjieskrywer, Rouxan Cloete, gepen en stel ook nuwe sangeres, Kaylee, bekend wat die lied saam met DZL sing. Direkteur en Vervaardiger: Jaun Buys https://itunes.apple.com/us/album/realiteit/1361751358 Facebook: https://www.facebook.com/andries.h.potgieter.39/?fb_dtsg_ag=AdwQ-oVZchZSfBTQa4PXDjs-rB83SkSdsFfXFRBKJgz5HQ%3AAdzO6nD86IgwhbwbvCdW74Hn8pTTW4bjpZbiGpbwTnnsnQ Twitter: https://twitter.com/DZL_Band Instagram: https://www.instagram.com/dzl_band/ Website: http://www.dzlband.co.za P&C: 2018 Next Music Category: Music License: Standard YouTube License Category Music





Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    DZL
    verwyser: http://pietercloete.com
    platform: ander
    merker: vermaak
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.