blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers

Musiek | LitNet

Persvrystelling: Die Boer – by die huis: Emma van Heyn, Met slenterslag na Shanghai
2020-08-11
Vir 315 aande agter ’n vleuelklavier vasgevang. Een van die 2019-Woordfees-juwele, Met slenterslag na Sjanghai, gaan oor Emma van Heyn se jaar lange ervaring as ’n nuut aangestelde musikant in ’n splinternuwe hotel in die verre noorde van Shanghai, China. Op die ouderdom van 22 lê die wêreld voor haar. Haar natuurlike inskiklikheid lei haar op ’n ontdekkingsreis wat niemand ooit sou verwag het nie, Emma inkluis. Foto: Nina Smit Dit is nie slegs ’n musiek-show nie, dis ’n progressiewe storievertelling wat aan jou hart sal ruk. Emma begelei haarself op klavier, sintetiseerders en ander elektroniese elemente wat sy self skep. Daar is ’n perfekte balans van treffers (oud en nuut) en sy druk ook haar unieke stempel met oorspronklike

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Musiek | LitNet
    platform: litnet
    merker: vermaak
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.