gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
'n Voorskoot, 'n Rugsak en 'n Wynglas – Kosmaak, toer en leef-dinge
adres:
https://voorskootenwynglas.wordpress.com
skrywer:
voorskootenwynglas
Granadilla Curd / Passion fruit Curd
2021-09-15
Eerstens, as iemand my kan laat weet wat die regte afrikaanse woord vir curd is, sal ek dit baie waardeer. Ek weet die regte vertaling vir curd is wrongel, maar dis vir wanneer jy kaas maak en hier voel dit nie vir my na die regte vertaling nie. Hoe dit ookal sy… granadillas is so ‘n lekker vrug en met hierdie resep kan jy dit op nog manière gebruik. Dis heerlik ingemeng in gewone jogurt, op plaatkoekies, om kaaskoek te maak en so meer. Dis baie maklik om te maak en sal sowat ‘n week in jou yskas hou. Jy kan dit ook vries. Resep lewer sowat 400ml. Jy
Mees onlangse inskrywings
Granadilla Curd / Passion fruit Curd
Bloubessie en Suurlemoen Broodjie / Blueberry and Lemon Loaf
Mikrogolf oond koek / Microwave oven cake
Tamatie tert / Tomato tart
Hoender Parmesaan Pasta Gebak / Chicken Parmesan Pasta Bake
Geroosterde groente met Tahini sous / Roasted veg with Tahini sauce
Brokkoli Sop / Broccoli Soup
Geroosterde Tamatiesop / Roasted Tomato Soup
Moussaka
Sjokolade Bruintjies / Chocolate Brownies
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
'n Voorskoot, 'n Rugsak en 'n Wynglas – Kosmaak, toer en leef-dinge
platform:
wordpress
merker:
kos
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.