gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
Ouma se DIY | Van alles en nog wat?
adres:
https://sterretjieblog.wordpress.com
skrywer:
sterretjieblog
Neut-fudge
2016-09-27
Hoekom die woordeboek van fudge praat as “twak praat” of bedrog sal ek nou nie weet nie. Al wat ek weet is, DIS LEKKER! Hier volg die resep van jare gelede – nog steeds ‘n wenner. 1 kg suiker 2oog stork margarine (bak) 3/4 koppie melk 1 blikkie gewone kondensmelk 1/2 koppie fyn gekapte gemengde neute en/of (gemengde droë vrugte opsioneel) van die wat jy in sakkies by die groentewinkel kan koop per gewig. Los die suiker op in die melk op lae hitte. Suiker moet gesmelt wees. Stel plaat hoër en voeg botter en kondensmelk by. Laat kook vir ongeveer 1/2 uur terwyl jy heeltyd roer en totdat die borrelende massa begin wegtrek teen
Mees onlangse inskrywings
Neut-fudge
Rosyntjie-brood/muffins
Ouma Susan se Eiervrug
Tamatie-hoenderboudjies
Aspersies
Gedagte
Die geheim van lekker rys
Samaryn se peppermint crisptert
‘n Heerlike appelkoevert
Gedagte vir vandag
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Ouma se DIY | Van alles en nog wat?
verwyser:
http://wordpress.com
platform:
wordpress
merker:
kos
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.