Mikrogolf Sjokoladekoek
2016-11-16
Klits saam: 1 k suiker, 1 k bruismeel, 4 E kookolie, 3 E kakaopoeier, 2 eiers, 1 k warm water en 1/4 t sout. Skep in gesmeerde mikrogolf koekpan. Mikrogolf op hoog vir 7 minute. Laat in oond vir 10 minute. Keer uit op draadrakkie en koel heeltemal af. Smelt sjokolade en smeer oor.
Vorige inskrywings
Hierdie bladsy is 'n wyser na
93.4fm – Radio Namakwaland – Die beste in die weste.
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
- Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.