gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
Die Carbs Is Weer Hollands
adres:
https://diecarbsisweerhollands.wordpress.com
skrywer:
diecarbsisweerhollands
Beet- en feta-tertjies
2020-06-12
Daar is min dinge so lekker vir my soos ʼn souttertjie. Toe ek nog op universiteit was het my ma deur ʼn beet-fase gegaan. Sy het die kombuis so te sê beetgekry. In hierdie tyd het haar beettertjies met tiemie en bokmelkkaas uitgestaan. Van al haar beet-resepte het ek die beettertjies met bokmelkkaas die meeste geniet. Onlangs het ek weer lus geraak vir hierdie tertjies. Met al die tyd wat die grendeltydperk my bied, het ek by die kombuis ingeval en gekyk wat ek kan optower. My resep is ietwat anders as my ma s’n; dis meer van ‘n souttert weens die gebruik van eiers en room, en ek het blaardeeg in plaas van broskorsdeeg gebruik. Dis lekker koud of
Mees onlangse inskrywings
Beet- en feta-tertjies
Keto Kaaskoek
Marlia se Brownies
Ja Nee Cake
Apfelstrudel
Guido se Tamatiebredie
Japie se Gunsteling
Pavlova
Tafel vir twee, asseblief
27 Club
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Die Carbs Is Weer Hollands
verwyser:
http://wordpress.com
platform:
wordpress
merker:
kos
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.