gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika – Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
adres:
http://monument-sa.co.za
Van Stadensbrug Oos-Kaap
2020-07-12
Van Stadensbrug Hierdie besonderse boogbrug op die N2 span oor die Van Stadensrivier tussen Port Elizabeth en Jeffreysbaai op die hoofpad na Kaapstad. Die betonbrug is 350 m lank, 125 m hoog en het 4 bane vir verkeer. Die brug is geopen 11 November 1971 en vervang die Van Stadensrivierpas. Die Van Stadensrivierpas is gebou 1865 tot 1867, Thomas Bain projek, geteer in 1950’s. Die pas is vernoem na Marthinus van Staden , ń plaaslike boer wat die eerste persoon was wat ń pad deur die riviervallei afgebaken het. Die pas word huidig veral deur toeriste gebruik. Die Van Stadensrivier Brug
Mees onlangse inskrywings
Van Stadensbrug Oos-Kaap
Vuurtoring Seal Point Cape St. Francis Oos- Kaap
Humansdorp NG Kerk Humansdorp Oos-Kaap
Gamtoosvallei Patensie NG Kerk Gamtoosvallei Baviaanskloof Koningin Elizabeth (Borsbeeld, rotsformasie) Oos-Kaap
Paardekraal Monument Paardekraalstraat Krugersdorp Desember 1891
Middelburg Kaapkolonie Oos-Kaap Stasie. Museum. Armskool. Metodiste Kerk. Joodse Sinagoge. Grand Hotel. Die Meul.
Middelburg Karoo Kaapkolonie tot 1910 Kaapprovinsie Oos-Kaap vanaf 1994 Uitspanning Markplein Burgemeesterstuin
Middelburg Kaapkolonie Oos-Kaap Stigting van Middelburg Nederduits Gereformeerde Kerk. NG Kerk Noodkerk Die Klaasensaal
Middelburg Kaapkolonie Oos-Kaap Gereformeerde Kerk (Dopperkerk) Oudste Kerkgebou in gebruik van die Gereformeerde Kerk Stigtingshuis op Grootfontein
Erasmus Kasteel Pretoria Gauteng
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika – Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
verwyser:
https://eensgesind.com
platform:
ander
merker:
leer
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.