blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers

Geesteswetenskappe - LitNet Akademies

’n Landboublad as “sosiale barometer”: Landbouweekblad as aanwyser van een eeu se landbou-ontwikkeling
2019-05-21
’n Landboublad as “sosiale barometer”: Landbouweekblad as aanwyser van een eeu se landbou-ontwikkeling Lizette Rabe, Departement Joernalistiek, Universiteit Stellenbosch LitNet Akademies Jaargang 16(1) ISSN 1995-5928 Die artikel sal binnekort in PDF-formaat beskikbaar wees. Opsomming Die Afrikaanse landboutydskrif Landbouweekblad vier in Mei 2019 sy eeufees. Hierdie artikel beskou vanuit ’n mediageskiedkundige asook tydskrifstudie-vertrekpunt die ontstaan en ontwikkeling van die blad sedert 1919. ’n Oorsig vanuit ’n mediageskiedkundige perspektief, saam met ’n kortbegrip van tydskrifstudie as onderontwikkelde navorsingsveld in Suid-Afrika, word as

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Geesteswetenskappe - LitNet Akademies
    platform: litnet
    merker: leer
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.