blik.co.za   gebeure   meer   +        
              |              

ATKV-Portaal | Litnet

ATKV-MSW wys nuwe besturende direkteur aan
2018-11-08
Die ATKV het bekend gemaak dat Sonél Brits die nuwe besturende direkteur van die ATKV-MSW (maatskappy sonder winsoogmerk) is. Sonél is reeds vanaf 2010 die maatskappysekretaris van die ATKV en het vanaf Mei 2018 as besturende direkteur waargeneem. Benewens die verwerwing van haar LLB-graad in 1998 aan die destydse RAU, beskik sy ook oor ’n BCom-graad in regte. Bridgitte Mathews, die voorsitter van die ATKV-MSW-direksie, het Sonél gelukgewens met haar aanstelling en haar in haar nuwe posisie by die ATKV sterkte toegewens. Verder voeg Mathews by dat die ATKV-MSW-direksie volle vertroue in Sonél se vermoë het om die ATKV te

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    ATKV-Portaal | Litnet
    platform: litnet
    merker: leer
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.