Stygende insetkoste hou ernstige risiko’s in vir toekomstige voedselproduksie
2021-10-24
Stygende insetkoste, soos noodsaaklike landbou-produksie insette, direkte arbeid en ander oorhoofse kostes, veroorsaak ernstige uitdagings vir voedselproduksie in Suid-Afrika. “Die koste van kunsmis, onkruiddoders, verpakking, diesel, elektrisiteit, arbeid en ander insetkostes neem vinnig toe en maak dit byna onmoontlik vir baie boere om voedsel volhoubaar te produseer,” waarsku Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van Agri SA. Agri SA doen dus ’n beroep op alle belanghebbendes, insluitend die regering, om in te gryp ten einde die koste van kritieke insette te verminder. “Dit is belangrik om insetprodukte wat plaaslik beskikbaar is, te optimaliseer ten einde ’n dreigende krisis in terme van volhoubare voedselproduksie en dus voedselsekerheid, af te weer.” Hierdie
Mees onlangse inskrywings
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
ProAgri- Tegnologie vir die boer
platform: ander
merker: leer
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
- Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.