blik.co.za   gebeure   meer   +        
              |              

Wikipedia

adres: http://af.wikipedia.org
skrywer: Vrywilligers

Vrywilligers
Geografiese naam
2017-11-25
Geebee100: Nuut geskep 'n Geografiese naam (ook soms [[pleknaam]] genoem) is die naam van enige landelike plek – natuurlik, mensgemaak of aangepas deur die mens; bewoon of onbewoon. Die kategorie "geografiese naam" is 'n betekeniskategorie (soos [[persoonsnaam]], [[publikasienaam]], [[agternaam]]/[[van]], [[voornaam]], ensovoorts) van die woordsoortkategorie "[[eienaamwoord]]", 'n subkategorie van "[[selfstandige naamwoord]]". Voorbeelde van geografiese name sluit in: # Kontinente: [[Afrika]], [[Asië]] # Lande: [[Suid-Afrika]], [[Japan]] # Provinsies: [[Gauteng]], [[Drenthe]] # Streke/gebiede: [[Overberg]], [[Wes-Europa]] # Stede/munisipaliteite: [[Tshwane]], [[Amsterdam]] # Dorpe/nedersettings: [[Musina]], [[Khayelitsha]] # Strate/paaie: [[Nelson Mandelarylaan]], [[Kalverstraat]] # Lughawens: # Berge/bergreekse: [[Everest]], die [[Alpe]] # Oseane/seë/mere: [[Indiese Oseaan]], [[Dooie See]], [[Victoriameer]] #

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Wikipedia
    platform: ander
    merker: leer
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.