blik.co.za   gebeure   meer   +        
              |              

Skole | LitNet

Ongelykheid in skole, en hoe blind almal daarvoor is
2018-10-17
https://www.litnet.co.za/category/menings/skoleseminaar/ Na hul op 15 September 2018 teen die Springbokke verloor het, het die All black- afrigter, Steve Hansen, sy span gevra: “After being a champion for so long, what were your habits from last Sunday to today?” Wanneer ons jaarliks op 5 Oktober wêreldonderwysersdag vier, moet ons dalk dieselfde vraag vra. Watter gewoontes het ons aangeleer nadat ons so mooi op koers was as die wêreld se model van ’n rëenboognasie? Het ons dalk op ons louere gaan rus en weer verval in ons ou gewoontes – dié wat ons verdeel eerder as saamsnoer? Het ons weer begin vinger

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Skole | LitNet
    platform: litnet
    merker: leer
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.