blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers

Skryfsake | LitNet

Anders geveer: ’n onderhoud met verlede jaar se wenner van die RSG | Sanlamradiodramakompetisie
2019-07-10
Die RSG en Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie is vanjaar 23 jaar oud met prysgeld ter waarde van R90 000. Nog inligting omtrent die kompetisie is hier onder. Sophia van Taak, wenner van verlede jaar se kompetisie, praat met Naomi Meyer oor Sophia se wendrama, Anders geveer. Sophia, jy het verlede jaar die RSG | Sanlam-radiodramakompetisie gewen met jou radioteaterstuk Anders Geveer. Wat het jou die idee vir die storie en sy karakters gegee? Ek het nooit ’n klinkklare storie-idee nie. Dit begin gewoonlik met ’n paar verskillende stories, ’n onderwerp waaroor ek die laaste tyd obsessief oplees, ’n paar losstaande karakters en ’n spertyd. En dan vind ek maar ’n manier om die drie komponente te laat saamwerk. Die een groot

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Skryfsake | LitNet
    platform: litnet
    merker: leer
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.