blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers

LitNet Akademies (Opvoedkunde)

Leierskapspraktyke van skoolhoofde en megaboere: ’n vergelyking en evaluering in twee verskillende kontekste
2019-06-30
Leierskapspraktyke van skoolhoofde en megaboere: ’n vergelyking en evaluering in twee verskillende kontekste Leentjie van Jaarsveld, Departement Onderwysbestuur en -leierskap, Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) LitNet Akademies Jaargang 16(2) ISSN 1995-5928 Die artikel sal binnekort in PDF-formaat beskikbaar wees. Opsomming Hierdie artikel fokus op die wyse waarop leierskap in twee verskillende kontekste, naamlik die onderwys- en die landboukonteks, ooreenkom en verskil. Die artikel bespreek die wyse waarop ses skoolhoofde en ses megaboere hul leierskappraktyke aanwend om die ondersteuning van hul volgelinge te verkry.

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    LitNet Akademies (Opvoedkunde)
    platform: litnet
    merker: leer
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.