gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
dié courant – jou goeie nuus-vennoot
adres:
https://diecourant.co.za
: https://twitter.com/diecourant
plek:
Swartland
Lucey se produksie by Rata skuif na Februarie
2021-01-18
Die produksie van Roger Lucey How to Build a House in the Mountains by die Royal Arts Town-amfiteater is weens Covid-regulasies uitgestel na die naweek van 12 en 13 Februarie.Besprekings is nou aanlyn oop op www.artstown.co.za of bel 082 851 1262.Met die vlak 3 Covid-regulasies wat tans geld en die aandklokreël was die Royal Arts Town-amfiteater verplig om hul huidige somerseisoen in heroënskou te neem. Ná ‘n meningsopname onder ondersteuners en teatergangers en onderhandelinge met akteurs het teaterdirekteur Mark Graham-Wilson aanpassings aan die program aangekondig.Met die opname het die oorgrote meerderheid van die respondente gestem dat daar wel voortgegaan word met vertonings, en wel om 18:30 (in daglig sonder teaterbeligting) in plaas
Mees onlangse inskrywings
Lucey se produksie by Rata skuif na Februarie
Vacancy: Junior Project Manager
Vakature: Plaasbestuurder
Du Toit neem maandwenner vir Swartland Fotoklub
So lyk plan vir private Malmesbury Hospitaal
Esau ‘klein man wat groot kon skilder’
Solo Studios haal besoekerdoelwit in moeilike jaar
Beukes buit wenprys met sy bokwa
Oom Schalk Lourens kuier in die Swartland
Swart Swartland se top-fotograaf in 2020
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
dié courant – jou goeie nuus-vennoot
verwyser:
http://www.wbeisteddfod.co.za
platform:
ander
merker:
nuus
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.