blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

Afrisake | Bele in die toekoms

Nóg grondgrype in Brits gestop – AfriSake 3 uit 3
2016-10-20

AfriSake het vandag die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria genader en wéér sukses behaal met ’n aansoek om onwettige grondgrypers van privaat eiendom naby Mooinooi te verwyder. Dit is die derde agtereenvolgende grondgrypsaak wat AfriSake wen. Die eerste suksesvolle aansoek is in April vanjaar toegestaan nadat grond onwettig in Bronkhorstspruit beset is; die tweede in Brits, in welke geval die bevel in Junie vanjaar toegestaan is. “Ons is tevrede met die uitkoms, veral

Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na Afrisake | Bele in die toekoms

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.