gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
Nerd Literêr – 'n Wêreld vol paradokse
adres:
https://www.nerdliterer.co.za
skrywer:
Anke Theron
: https://twitter.com/AnkeTheron
Speurhond Willem
2021-01-15
Willem is nie ‘n gewone hond nie. Hy is n speurhond! En dei 12-jarige Adriaan is sy mens. Hierdie boek is ‘n avontuur wat jou reggoor die wêreld neem en daar is 3 lekker stories, almal in 1 boek. Speurhond Willem is die eintlike rede waarom ek teen uur 10 van die 48 uur uitdaging, nog nie klaar gelees was aan die aanvanklike 4 boeke nie. Willem is ‘n baie interessante karakter. Hy het ‘n tikkie James Bond in hom en die geheimsinnigheid van ‘n ware spioen. Hy kan slim planne beraam en word op sy eie manier nogal lief vir sy mense. En dan lees hy nog koerant ook – ‘n Speurhond moet weet wat in die wêreld aangaan.
Mees onlangse inskrywings
Speurhond Willem
1. Dolfie Weerwolfie-reeks
Uitdagings!
Lekker wetenskap
VW Kombi na Bethel se berg
Ongetiteld
Literaal
Grapjas! Kyk hier …
Die donker web
Internasionale geletterdheidsdag!
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Nerd Literêr – 'n Wêreld vol paradokse
verwyser:
http://nerdliterer.wordpress.com
platform:
ander
merker:
lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.