gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
Veerkragtigheid – Jy kán floreer!
adres:
https://veerkragtigheid.co.za/
skrywer:
Ilse Salzwedel
Sifan Hassan (2021) vs Mary Decker (1984): watter atleet wil jy wees?
2021-08-05
Sifan Hassan is een van die wêreld se top-atlete, maar selfs top-atlete kan val. Dit het vandeesweek met hierdie Nederlandse atleet gebeur tydens ‘n wedloop by die Olimpiese Spele. Met net 380 meter van die laaste rondte van die 1500m-wedloop oor, het ‘n atleet voor Hassan geval, wat haar ook laat neerslaan het. Die feit dat sy opgestaan en verder gehardloop het, is al klaar merkwaardig. Dat sy boonop gewen het, het die wêreld aan die gons gehad. Deur Ilse Salzwedel. Hooffoto: Instagram (@olympics) Hassan se wedloop het my laat dink aan die ou gesegde dat dit nie saak maak hoeveel keer mens val nie, maar hoeveel keer
Mees onlangse inskrywings
Sifan Hassan (2021) vs Mary Decker (1984): watter atleet wil jy wees?
Voel jy lewensvoos? Hier is raad!
Koebaai handevol vriende, hallo handvol staatmakers
Welkom, en ‘n huldeblyk aan ‘n veerkragtige vriend, Ian Wessels
Amore Bekker vier die lewe
Wie skrik vir oud word?
Digitale detoks: hoekom en hoe?
Rikus de Beer lag en leef voluit
Egskeiding hoef jou nie te breek nie
Lauren Den Besten: Ek is meer as my hare
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Veerkragtigheid – Jy kán floreer!
verwyser:
https://www.litnet.co.za/category/menings/
platform:
ander
merker:
lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.