gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
Gereformeerde Kerk Centurion
adres:
http://gkcenturion.co.za/
plek:
Centurion, Gauteng
Jou woord is jou eed
2020-10-24
Skriflesing: Matt 5:33-37; 23:16-22 Teksvers: Matteus 5:37 HK Sondag 37 In die derde gebod is dit baie duidelik waar dit gaan om die Naam van God dat ons in geen opsig dit ligtelik moet opneem nie. Want aan die Naam van God word sy eer gekoppel en is heilig omdat dit sy wese voorstel. Daarin is die miskenning van God se Naam en die misbruik ‘n belangrike saak wat ons nie mag ignoreer nie. God wil dat ons sy Naam nie misbruik nie maar wel dat ons Hom reg aanroep! Wat het eedswering dan met die Naam en die regte gebruik van die Naam van die HERE te doen? Om te sweer of ‘n eed af te lê beteken om
Mees onlangse inskrywings
Jou woord is jou eed
God sien alles
Die dringende vervulling van die Heilige Gees
Kommunikaatjie vir 25 Oktober
Oordenking 23 Oktober
Nuus
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Gereformeerde Kerk Centurion
verwyser:
https://morneweb.wordpress.com
platform:
ander
merker:
godsdiens
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.