blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers
Nuut bygevoeg: wys / wegsteek
ander:
Kliek vir meer inligting oor hierdie lys webbladsye Alles wat nie onder Wordpress, Blogger, Litnet of Webbladsy inpas nie. Sommige van hierdie sites is met "self-hosted" Wordpress sagteware gemaak (nie aanbeveel vir die meeste mense of instansies nie), maar is nie deel van Wordpress.com nie.


ander nuut bygevoeg:
vuurklip | Vuurklip se Blog   
Boekemakranka | Waar passie vir boeke en tegnologie ontmoet   
Willie Strauss   
Taye Brink   
Boekwinkel - Afrikaanse boeke | Oud, nuut of dalk antiek   
Modimolle Fire Prevention Association   
FiND iT in Kimberley   
AWSUM School News   
Vakansiebeplanning   
Plesion   
1165 ander items           Bladsy 2 van 25: vorige | volgende     
GEORGE NEWS - Outeniqua Primary School is among other Western Cape schools that made it to the third round of the Nestlé Nespray South African Mathematics challenge and are in the running


Onlangse inskrywings





Onlangse inskrywings

OUDTSHOORN NUUS - Hungry Lions het Sondagmiddag op die oop stuk veld langs Bridgton-kliniek n einde gebring aan Firestones se oorheersing in vlakkiekriekettoernooie toe hulle die manne in rooi


Onlangse inskrywings

SLANGRIVIER NUUS - Die gemeenskaplike interkerklike vrouemaandvieringe het Vrydag 30 Augustus op n hoë noot met n nagtelike gebedsessie by die ingange na Slangrivier afgesluit. Saterdagoggend


Onlangse inskrywings

Deur Johnell Pelser Ek wou nie saam op die wa spring toe geweld teen kinders en vroue skielik weer op... The post Vrouwees en die “geen-aksie-protes” appeared first on Solidariteit Blog.


Onlangse inskrywings

Van links na regs: TJ Majiedt, Tumi Masenge, Vrele du Toit en Wihan Hendricks. Tydens die Junie/Julie vakansie het 16 van Hoërskool Upington se rugbyspelers die provinsie verteenwoordig by verskeie rugbyweke. Uppies wil hul graag weereens gelukwens met hul prestasies en dat hulle die skool se naam met trots verteenwoordig het. Uppies is baie trots op hierdie spelers en sien uit na hul mooi rugbytoekoms. Die spelers is as volg: Cravenweek: Diaan Jacobs Akademieweek: Benno Bezuidenhout, Bradley Gous, Chad Minnaar, Clemens Terblanche en Chebaneam Saal. Akademieweek Platteland: Michael Wessels Grant Khomo: TJ Majiedt, Tumi Masenge, Vrele du Toit en Wihan Hendricks Valkeweek: LJ Kotze, GT Geldenhuys, Geo Engelbrecht en Jaden Fortuin Tydens die September vakansie vind die provinsiale 7’s



Onlangse inskrywings

'n Proses verloop "volgens plan" en iets word "bygewerk" (nie "opgedateer" nie). Taaltoffie stel ondersoek in.


Onlangse inskrywings




Onlangse inskrywings

The occupants had until October 1 to vacate the land


Onlangse inskrywings

Anton en gaste gesels oor nuusgebeure van die week The post FOKUS: 16 SEPTEMBER 2019 appeared first on Pretoria FM.


Onlangse inskrywings

Johan Pretorius, ‘n melkboer van beroep, het op 20 Junie gesterf nadat hy by sy plaashek oorval is. Kort na die aanval is ‘n 21-jarige man wat aan beide Pretorius en sy vrou bekend was, deur die polisie gearresteer en van moord aangekla. Ten einde te bepaal of die verdagte toerekeningsvatbaar sal wees, is hy vir sielkundige evaluasie by ‘n geregistreerde instansie (Sterkfontein Hospitaal) verwys, maar aangesien daar nog nie ‘n opening by die genoemde fasiliteite was nie, is die saak weer tot 3 Oktober uitgestel. The post Beskuldigde in Pretorius-moordsaak se saak uitgestel appeared first on Heidelberg Nigel Heraut.


Onlangse inskrywings

ENGELA STEYN My seun, Wynand Holtzhausen, was in matriek en ’n leerling aan Hoërskool Hoogenhout op Bethal toe hy op 21 April 1993 sy eie lewe geneem het. Hy het ’n briefie aan my nagelaat in my klerekas in my kamer. Ek het hom op dié dag vanaf 16:00 gesoek en het die gevoel gekry dat, as hy nog nie iets gedoen het nie, hy dit wel gaan doen. Ek het na die polisie op Bethal gegaan en hulp gevra omdat hy vanaf die middag vroeg al vermis was. Hulle het sy ID-dokument gevra om dit na alle SAP-kantore te kon deurgee. Sy ID-dokument was in my klerekas, in my slaapkamer. Toe ek dit oopmaak om sy ID-boekie te


Onlangse inskrywings

Die nwe album bestaan uit tien oorspronklike snitte en vier bonussnitte.


Onlangse inskrywings

Die Vryheidsfront Plus het gister (18 September) Wyk 2 tydens ‘n tussenverkiesing gewen. Dié wyk was voorheen deur die DA beheer. Volgens Pieter Groenewald, nasionale leier van die VF Plus, dien die uitslag as bewys dat die VF Plus volgehoue groei in steun geniet. “Die VF Plus se aantal stemme het sedert 2016 se munisipale verkiesing met 56% gestyg. Die VF Plus-kandidaat, Everhard Laing het die wyk gewen en die partry se groei in Noordwes met 8 Mei se algemene verkiesing voortgesit. As wyksraadslid sal Laing alles in sy vermoë doen om Wyk 2 se inwoners se belange te dien,” het Groenewald gesê. Volgens Laing is harde werk beloon. “Dit is vir my werklik ‘n eer om die gemeenskap



Onlangse inskrywings

Vigilant police members saw a suspicious truck and decided to take a closer look. What they found was hundreds of boxes of toothpaste, and a couple of dozen of Maizena. The post Police bust suspects with hundreds of boxes of toothpaste appeared first on Krugersdorp News.


Onlangse inskrywings

Die Herald gaan ver terug na 18 September 1987 vir hierdie week se #ThrowbackThursday. The post #ThrowbackThursday – 18 September 1987 appeared first on Randfontein Herald.


Onlangse inskrywings

The SSF has made its way to Gauteng and will be helping the community as best it can


Onlangse inskrywings

Hoë prestasie hokkie- en netbaloefeninge vind volgende kwartaal op Maandae en Donderdae tussen 16:00 en 17:00 plaas en die spelers wat in HP-oefengroepe opgeneem is, is nou beskikbaar. HP-oefeninge vir netbal vind vanaf Donderdag, 3 Oktober plaas en HP-oefeninge vir hokkie begin op Maandag, 7 Oktober 2019. Hokkie en Netbal: HP-oefengroepe 2019 Deel hierdie plasing... Lees verder


Onlangse inskrywings

Hoërskool Brackenfell is supertrots op hul twee leerders wat deelgeneem het aan die Internasionale Toutrek Klub Kampioenskappe vanaf 26 tot 31 Augustus te Kuala Lumpur, Maleisië. Aimee Coetzee en Jackie Brand het gesamentlik sewe goue medaljes huistoe gebring. Baie geluk aan hierdie leerders met hul uitstekende prestasies!! Prestasies behaal by dié kompetisie deur Jackie Brand en Aimee Coetzee is soos volg: Jackie Brand – Goue medalje by die 540kg dames indoor afdeling Goue medalje by die 540kg dames afdeling Goue medalje by die 540kg dames o/23 afdeling Aimee Coetzee – Goue medalje by die 540kg dames indoor afdeling Goue medalje by die 540kg dames afdeling Goue medalje by die 540kg dames o/23 afdeling Goue medalje



Onlangse inskrywings

ʼn Sebravulletjie met kolletjies het tot groot opwinding gelei in die Maasai Mara-park in Kenia.


Onlangse inskrywings

’n Vrou is vanoggend gewelddadig by haar huis in Eikestraat, Kanonkop aangeval.


Onlangse inskrywings




Onlangse inskrywings

The Provincial Government’s Executive Council (Exco) gave the thumbs up for a feasibility study on a high speed rail system which will enable modern trains to travel from Johannesburg to Victoria Falls. “The move and subsequent implementation thereof will go a long way in alleviating traffic congestions on our national and provincial roads,” MEC for Health, Phophi Ramathuba said this morning (Thursday) at a media briefing at Mowaneng in the city following Wednesday’s Exco meeting. Ramathuba congratulated the Ndlovu Youth Choir from Moutse on a splendid performance at the America’s Got Talent show finale in the United States. “Although they did not make it, to us they were already winners. Details of their homecoming celebrations will be released by the


Onlangse inskrywings

Steiltes, a suburb in Mbombela, was targeted by its own Pink Panther, an alleged jewel thief of note. The post Cat burglar remanded in custody appeared first on Lowvelder.


Onlangse inskrywings

Die Mpumalanga T20-finaal tussen NHS en Cambridge Academy van Witbank het Woensdag, 18 September, te Hoërskool Nelspruit plaasgevind. Die Nellies het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. The post NHS verloor Mpumalanga T-20 finaal met twee paaltjies appeared first on Hoërskool Nelspruit.


Onlangse inskrywings

Woensdagaande, van 9 Oktober tot 6 November 2019 om 19:00 in Communitas teen R150 per persoon. Ons tema vir die kursus is 1 Korintiërs. Geen bespreking is vooraf nodig nie. Inskrywings



Onlangse inskrywings

Bo: Donelle Fortuin (27), jong mode-ont­werper van Oudts­hoorn wat Saterdag in ’n motorongeluk op die Huis- rivierpas gesterf het. Foto: FacebookOnder: Donelle Fortuin wys drie jaar gelede as opkomende modeontwerper vir Die Hoorn ’n foto in ’n boek van ’n model in een van haar ontwerpe. Foto: Liesel le Roux Die motorwrak onder die Huisrivierpas. Foto verskaf Deur Liesel le Roux DIE gemeenskap van Oudtshoorn is vandeesweek tot stilstand geruk deur die dood van die jong modeontwerper, Donelle Fortuin (27), in ’n motorongeluk op die Huisrivierpas tussen Ladismith en Calitzdorp. Donelle was Saterdagoggend (14 September) van die Kaap af op pad na haar ouers op Oudtshoorn toe haar motor – ’n wit BMW van haar ouers –



Onlangse inskrywings




Onlangse inskrywings

“Ons wil hê Instagram moet ʼn positiewe plek wees vir almal wat dit gebruik en hierdie beleid is deel van ons voortdurende poging om die druk wat mense van sosiale media af voel, te verlig.”


Onlangse inskrywings

← Ouer weergawe Wysiging soos op 10:36, 19 September 2019 Lyn 3: Lyn 3:   {{-got-s.nw-|   {{-got-s.nw-|   nominatief enk = 𐌻𐌴𐌹𐌸𐌿 <div style="color:gray"> leiþu </div>   nominatief enk = 𐌻𐌴𐌹𐌸𐌿 <div style="color:gray"> leiþu </div> − |nominatief mrv = *𐌻𐌴𐌹𐌸𐌹𐍅𐌰 <div style="color:gray"> *leiþiwa </div> +


Onlangse inskrywings

Akademiese-model verminder finansiële druk Deur Marthinus Visser Studieskuld is wêreldwyd ʼn groot uitdaging. Volgens Forbes is studenteskuld in 2019 die hoogste wat dit ooit in Amerika was, met meer as 44 miljoen mense wat altesaam ongeveer $1,5 triljoen vir studies skuld. In die VSA is slegs skuld op verbandlenings meer as studieskuld. In Suid-Afrika


Onlangse inskrywings




Onlangse inskrywings

Om die nuutste Bergsig Boodskap te lees klik hier. BB 22-29 September 2019 The post Bergsig Boodskap 22-29 September 2019 appeared first on NG Kerk Durbanville-Bergsig.


Onlangse inskrywings

 


Onlangse inskrywings




Onlangse inskrywings

Ons gaan hierdie kwartaal saam reis met weeklikse gidse oor die tema “Leef in gemeenskap met God”. Dit is ’n reis wat ons gaan help om bewustelik te leef. Jy word uitgenooi om saam te reis! Laai die elfde gids hier af.


Onlangse inskrywings

Ds Carl Louwrens (NGK Krugerwildtuin) en ds Llewellyn Oliver (Lewende Gemeente van ons Mosambiekse Gereformeerde Susterskerk in Matola, voorstad van Maputo) vertel meer van die effek wat Sikloon Idai op Mosambiek gehad het. Hulle deel ook met ons hoe kerke en individue hierdie ramp help verwerk en hoe hierdie hulp in nood betekenis in mense se lewens kom gee.


Onlangse inskrywings




Onlangse inskrywings

16 September 2019 Beste Ouers OMSENDBRIEF 2 KWARTAAL 3 Baie dankie aan almal wat betrokke was by Bergvlam gedurende die 3e kwartaal. U bywoning van u kind se skoolaktiwiteite word waardeer. Dit is so dat leerlinge beter presteer wanneer hulle ondersteuning het. Geluk aan al die leerlinge wat gedurende die kwartaal besonderse prestasies behaal het. Julle maak die VLAMMIES TROTS. Dit sluit ook die leerders wat buiteskool verband deelneem in. Ons is voorwaar trots op die leerlinge. Ons wil ook die leerlinge wat hard werk aan hul akademie bedank. Julle sal die vrugte van jul arbeid pluk. Dit is immers die primêre rede waarom ons hier


Onlangse inskrywings

Baie geluk aan die volgende dansers van die Barbara Schreuder Dansskool. Hulle het aan die Kaapse Eisteddfod deelgeneem en ons baie trots gemaak. Kliek HIER om al die Jannie-deelnemers se uitslae te sien. Die volgende leerders is as finaliste aangewys: Gr.2 (7y Character) Isabella Marais. Gr.3 (8y Set and Character) Kerala Allewell Gr.3 […] The post Barbara Schreuder Dansskool – Eisteddfod uitslae appeared first on Laerskool Jan van Riebeeck.


Onlangse inskrywings

Vendor: Die Voriemôl Type: T-hemp Price: 225.00



Onlangse inskrywings




Onlangse inskrywings

Ek dink meeste luisteraars is bekend met die teks in 2 Kronieke 7 en die woorde – as my volk oor wie my naam uitgeroep is hul verootmoedig en bid, berou toon en hul bekeer van hul verkeerde wee sal ek van die hemel hoor en hul land laat genees. Genesing is wat ons nodig […]


Onlangse inskrywings

Wat gebeur as dit Saterdag in Jokohama in Japan in die Wêreldbeker-wedstryd tussen die Springbokke en All Blacks reën?


Onlangse inskrywings

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees. MRK veroordeel Malema se uitlatings op sosiale media Weermag in Kaapstad se ontplooiing verleng Springbokspan: […] The post Maroela Media: Nuushooftrekke van die week appeared first on Wêreldwyd.


Onlangse inskrywings

Die Raad vir Mediese Fondse het vyf senior beamptes geskors ná aantygings van korrupsie en onetiese gedrag deur verklikkers aangemeld is. Die reguleerder sê in ʼn verklaring dat die bewerings samespanning met die aanstelling van diensverskaffers, die onreëlmatige plasing van fondse onder kuratorskap asook onreëlmatige besteding op diensverskaffers insluit. Volgens die registrateur en hoofbestuurder, Sipho Kabane, is die skorsings en ondersoek in ooreenstemming met die raad se benadering dat geen onetiese gedrag geduld sal word nie.


Onlangse inskrywings




Onlangse inskrywings

Dané Lubbe van Laerskool Hartenbos het by die Skitterweek haar drama-stuk genaamd, Oupa noem my Toffie, opgevoer. The post Dané Lubbe by Laerskool Hartenbos se Skitterweek appeared first on Western Cape Knysna Schools that Rock.


Onlangse inskrywings