blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers

Gesels Versekering | Inligting, Bespreking en Wenke oor Versekering

Vrystaat Landbou vra vir meer polisie taakspanne in Vrystaat
2021-04-13
Die polisie taakspan wat na die moord op Brendin Horner in die Bethlehem Beheerkamer se bedieningsgebied saamgestel is, vergader gereeld. Dié taakspan, wat op versoek van georganiseerde landbou asook die boerderygemeenskap in die area saamgestel is en wat uit verskeie divisies van die SAPD bestaan, fokus hoofsaaklik op polisie betrokkenheid en -korrupsie in die georganiseerdheid van veediefstal. Jakkals le Roux, voorsitter van Vrystaat Landbou (VL) se Landelike Veiligheidskomitee, bevestig dat terugvoer van die taakspan aan boerderygemeenskappe op ’n “need to know” beginsel plaasvind. “Wat egter nog vir boerderygemeenskappe in die area kommerwekkend is, is die gebrek aan kapasiteit binne die veediefstal-eenheid wat die area bedien.” sê Le Roux. ’n Ernstige versoek deur VL is herhaaldelik met die kantoor van

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Gesels Versekering | Inligting, Bespreking en Wenke oor Versekering
    platform: ander
    merker: lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.