gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
Boodskap vir Vandag
adres:
http://bvv.bybelmedia.org.za
: https://twitter.com/bybelmedia
plek:
Wellington, Wes-Kaap
Ryk armes
2020-12-04
… as mense wat niks het nie, en tog besit ons alles (2 Kor 6:10). Die kerkvader Calvyn het baie sterk gevoel oor wat hy die “bepeinsing van die toekomstige lewe” (meditatio futurae vitae) genoem het. Hiermee wou hy nie die teenswoordige lewe ontvlug of minag nie, maar dit juis in die regte perspektief plaas en diepte en waarde daaraan gee. Om oor die toekoms te dink, het Calvyn gesê, lei tot “die lewendmaking van die sondaar in die hede”. As jy na die teenswoordige lewe kyk in die lig van die toekomstige lewe, word jou prioriteite gerangskik, kry jou hoop ’n gerigtheid, en leer jy om in die hede voor die aangesig van God te leef. Hierdie verband tussen
Mees onlangse inskrywings
Ryk armes
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Boodskap vir Vandag
verwyser:
http://www.noordkaapland.co.za
platform:
ander
merker:
godsdiens
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.