blik.co.za   gebeure   meer   +        
              |              

Ons Klyntji

Die vierde Klyntjies is vrygestel
2018-11-09
Uitgawe Kwart van Klyntjies, ’n reeks fotosketse van kleurvolle en kreatiewe karakters in die kenmerkende styl van hulle verkose kunsvorme, is nou uit. Onder die kreatiewe regie van Juanita Køtzé, aka The Rare Librarian, is Octavia Roodt afgeneem deur Bernard Brand met Morné Marx gewapen met kam en kwas. Octavia se digitale skilderye vergesel haar Klyntjies storie, saam met van haar digkuns. Sy dra kledingstukke van Marianne Fassler se splinternuwe Kw(a)ai SS1819-reeks, met bykomende stukke deur In July en L’MAD se samewerking met kunstenaar Marlene Steyn (’n vorige Klyntjie). Løuw Kotzé, gesoute stilis en boetie van Juanita, het bygedra tot
_DSF1273-2.jpg

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Ons Klyntji
    platform: ander
    merker: lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.