blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

Blog vir Jesus

Adres: http://blogvirjesus.blogspot.com
Skrywer: Madeleine Venter
Platform: blogger
God maak op jou staat
2016-11-11

Dit was ʼn baie belangrike boodskap wat Dick King moes oordra aan die bevelvoerder in Grahamstad. Versterking vir die troepe was dringend nodig. Mense se lewens was op die spel. Binne slegs tien dae het hy ʼn afstand van 965km te perd afgelê deur die ongerepte Natalse landskap. Hy het homself net ʼn paar ure slaap elke aand gegun. Meer as een keer was hy in doodsgevaar. Hy was honger en uitgeput.


Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na Blog vir Jesus

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.