Bybelstudie: DIE BEGRIP "SALIGHEID" (oorsig)
2020-08-02
In hierdie bybelstudie vb word nie gekyk na "hoekom" die mens saligheid nodig het of "hoe" hy saligheid verkry nie, maar dit is bedoel om te kyk waarna die begrip of woord "SALIGHEID" verwys.- Vir 'n bybelstudie oor HOE iemand saligheid verkry, gaan na:- Vir 'n bybelstudie oor HOEKOM die mens saligheid nodig het, gaan na:Die Bybelstudie stensil word as riglyn gebruik... Siende hierdie bedoel is vir gebruik in Bybelstudie, is nie alle paragrawe hieronder opgesom nie - die bedoeling is dat onderstaande as riglyn gebruik kan word (en daar is natuurlik meer ingligting in die Skrif oor hierdie onderwerp as slegs dit wat hieronder gegee is).------------------------------------------------------------------------------------------------------------(1) DIE ALGEMENE SIENING VAN waarna "SALIGHEID" verwys:Hoe sien mense in die
Mees onlangse inskrywings
- Bybelstudie: DIE BEGRIP "SALIGHEID" (oorsig)
- Lys van ONDERWERPE op die Warechristene DAGSTUKKIES blog
- Bybelstudie Stensil
- Algemene vrae oor SALIGHEID (1): (Inleiding)
- Honger, dors, vreemdeling, naak, siek, opgesluit (6) - SIEK / ONGESTELD / GEWOND
- Hart verhard
- Die nuwe mens - deel 2 (die Christelike kerk)
- Die nuwe mens (deel 1 - die wedergeborene)
- Aanneming tot kinders
- Honger, dors, vreemdeling, naak, siek, opgesluit (5) - BEKLEDING
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Ware Christene
verwyser: https://dutoitspan.blogspot.com
platform: blogger
merker: godsdiens
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
- Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.