Nuut bygevoeg: wys / wegsteek
Hoekom moet ek Landbou as 'n vak kies?Landbouwetenskap sluit 'n baie wye veld in, wat dit interessant en veral leersaam maak. So word daar die verskillende bees-,skaap-,vark-,hoender-,bok-, en perderasse behandel, asook grondkunde, plantkunde, dierkunde, voeding, volhoubare landbou praktyke en ekonomie,anatomie en reproduksie, teling, en nog vele meer. Dit is egter ook belangrik in die opsig dat landbouers die nodige voedsel vir die bevolking moet produseer en daarom is kennis en vaardighede van
Wys meer