blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

Op 'n Avontuur

Adres: http://www.opnavontuur.blogspot.com
Skrywer: Liesel Mienie
Platform: blogger
Oortreding van die wet. Murphy se wet.
2016-09-20

Kom ons sê maar Murphy was daai stout seun wat heeltyd "Wêla-ke-pêla!" in my oor geskree het.Juis daardie kere wat ek aan die diepkant van eksamen rongespartel het, het hy my kom terg met 'n skaars, blou-lug somersdag in Ghent. Frisbee-speel op die groen gras van Prins Albert Park was só verleidelik op daardie dae. Maar ek kon dit net nie reg kry om 'n veer te voel vir neurobiologie en die

Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na Op 'n Avontuur

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.