blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

CyphAfrica

Adres: http://cyphafrica.blogspot.com
Skrywer: Petrus Potgieter
Platform: blogger
Hiperskakels en die saak Sanoma/Playboy teen GeenStijl
2016-09-17

Die Europese Hof van Justisie het vroeër dié maand beslis dat die publiseer van skakels (dit wel sê, nie die inhoud self nie maar net 'n "link") na roofkopieë van foto's van 'n Playboy-model op die Nederlandse webwerf GeenStijl neerkom op inbraak op outeursreg deur GeenStijl. Die Hof het dus eintlik beslis dat die Internet-adresse van die foto's opsigself die eiendom van Sanoma, die uitgewers van

Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na CyphAfrica

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.