Gert Kruger
2019-12-14
Gert Kruger, Wierdapark, Verwoerdburg.My Pa, groot Dopper-omie, het elke Sondag "Boekegevat" want ons was vér van 'n kerk af. Hy het 'n "Regulation Band"-mondfluitjie gehad waarmee hy sommige Psalms kon speel. Weet nie hoekom nie, maar die mondfluitjie het my van die begin af geïntereseer. Het dit dikwels "gesteel" en agter die ossewa wat altyd so 'n ent van die huis af onder 'n boom gestaan het, gaan "speel". (My Pa het pyp gerook en die fluitjie het altyd na pypolie gestink!).Niemand, behalwe my Pa op Sondae, het dit gespeel en ek het altyd aandagtig gekyk hoe hy die note blaas. Ek kon nooit, tot vandagtoe, note lees nie, en het myself maar deur die verloop van jare
Mees onlangse inskrywings
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
RSA Mondfluitjie Spelers Argief
platform: blogger
merker: vermaak
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
- Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.