Nuut bygevoeg: wys / wegsteek
foto: Zara Walker /unsplashToe ek klein was het ek van my musiek 'tapes'; Kylie Minogue, George Michael, Queen...., gestop en ge'play' na elke sinnetjie sodat ek presies kon hoor wat die kunstenaar sê. Ek het dit dan ook neergeskryf... hoekom weet ek nie, want al die lirieke het gewoonlik saam die 'tape'-kassie se omslag gekom...maar nouja. Kylie Minogue en al daardie jare se musiek het later verander na Counting Crows, Cranberries, Nirvana, Foo Fighters, Pearl Jam, Skunk Anansi en hopeloos te veel Tori Amos soos ek groter geword het. Musiek en woorde het my veilige plek geword waar ek kon asem skep, hoor en voel hoe ander hulself uitleef en ook formuleer hoe ek voel en hoe ek myself wil
Onlangse inskrywings
g.4. Francina Susanna, geb. c. 1864, Calvinia, oorl. 12/11/1881, Katkop, dist. Calvinia x Elias Albertus NEL.Francina Susanna was die dogter van Jacobus Johannes Gideon Nel en Anna Jacoba van Wyk.Uit hulle pa se sterfkennis van 1916:NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKAHaar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1925 nie:(Linda Koekemoer)NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKAKinders:h.1. Anna Jacoba Johanna NEL, geb. 29/08/1881, Calvinia x 16/04/1900, Nieuwoudtville met Johannes Abraham Steenkamp, geb. 04/09/1862, Calvinia, s.v. Pieter Steenkamp en Maria Margaretha van Zyl
Onlangse inskrywings
Ek het my kuierwerf verlaat, afgeskeep, weggegooi ter wille van 'n mode, 'n nuutjie, 'n almal-doen-dit-ervaring. En nou is ek sommer behoorlik vies vir myself, skaamkwaad en ja, hartseer. Facebook het my baie dinge geleer, veral oor myself en verslawing. Nou weet ek, ek sal maklik aan enigiets anders seker ook verslaaf kan raak. Versigtig wees...Ek wil opnuut aan my kuierwerf bou. Ek wil skryf, tik stories vertel, reflekteer oor my lewe, deel van myself en net my hart uitstort. Hier waar ek in 'n mate anoniem kan wees, maar tog ook effe blootgestel. Ek wil Facebook vaarwel toeroep, wat egter ook nie moontlik sal wees nie, omdat ek my wiskundeklasse steeds daar moet adverteer, omdat ek soveel wonderlike vriende
Onlangse inskrywings
My dear brother DimitriI conduct this outreach to you in english, because I noticed that you did not use the oppertunity to learn the beautifuul and characterfull language, Afrikaans. Therefor, you must excuse my inability to commit english in away the queen would have done. I do believe, that though I am not as competent as you in perfect english, you will comprehend what I share with you here. Therefor, sit back. Relax. Open up your spirit and mind to the outreacht from a brother, who respects you as a equaly created creation, and rest assured, although you may not believe it, I know that Father had
Onlangse inskrywings