blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

Troetel

Adres: http://troetel.blogspot.com
Skrywer: Quintus van Rensburg Publishers
Platform: blogger
Hoekom het sommige voëls meer as een kleur
2016-11-14

By sommige diere sal jy vind dat dieselfde spesie voorkom in twee of meer kleure. Nuwe navorsing verklaar dalk hoekom.Navorsers aan die Universiteit van Kaapstad van swartsperwers bestudeer het bevind dat hulle jag-tye beïnvloed word deur hul kleur. Swartsperwers kom voor in verskillende skakerings wat wissel van donker na lig. Die verskillende skakerings se sukses in ’n jagtog wissel afhangende van die tyd van die dag. Donker voëls doen beter in die


Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na Troetel

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.