blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers

Familie-legkaart

h.1. Susanna Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 12/09/1898, ged. 06/11/1898
2019-10-22
h.1.  Susanna Maria, geb. 12/09/1898, ged. 06/11/898, Swellendam, oorl. 16/02/1965, Stikland x Hendrik Jacobus Geldenhuys MATTHEE (Hendrik Johannes Coenraad MATTHEE), geb. 19/03/1889, oorl. 1/01/1965, Swellendam, s.v. Hendrik Johannes Coenraad Matthee en Helena Jacoba Adriana Erasmus.Susanna Maria was die dogter van Hendrik Petrus van der Westhuizen en Susanna Maria Magdalena Linde.Uit hulle ma se sterfkennis van 1945:FAMILYSEARCHUit hulle pa se sterfkennis van 1948:FAMILYSEARCH(https://www.geni.com/people/Hendrik-Johannes-Coenraad-Matthee/6000000017928000635)Kinders:i.1.  Susanna Maria Magdalena MATTHEE, ged. 03/10/1926, Swellendam x 1950 met Adriaan Jacobus Steyn, geb. 03/02/1918, ged. 14/04/1918, Swellendam, s.v. Dirk Cornelis Steyn en Dirkie Hermina Janse van Noordwyk.i.2.  Daniel Johannes MATTHEE, geb. 18/10/1932

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Familie-legkaart
    verwyser: https://plakboek2.wordpress.com
    platform: blogger
    merker: lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.