blik.co.za   gebeure   meer   +        
              |              

Woorde wat weeg

adres: https://joanhambidge.blogspot.com
skrywer: Joan Hambidge

plek: Kaapstad
Joan Hambidge
Gerda Taljaard en Deborah Steinmair – Hartlam. Kortverhale oor die liefde (2017)
2017-11-21
Gerda Taljaard en Deborah Steinmair – Hartlam. Kortverhale oor die liefde. Tafelberg, 2017. ISBN 9780624082736Resensent: Joan HambidgeIDie lees van die bundel kortverhale word gelees teen die agtergrond van die #MeToo-beweging wat nou in volle swang is. Vroue van regoor die wêreld kom na vore. Mans ook. Kevin Spacy is nou uit ‘n film verwyder; House of cardsse opvolg is gekanselleer. Hierdie nuwe beweging is so oud soos die berge. Dit staan opgeteken in Euripides se Die vroue van Troje (Troades) 415 vC waar vroue na die Trojaanse oorlog in opstand kom teen verkragting en die geweld van die oorlog.Die gesiene

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Woorde wat weeg
    platform: blogger
    merker: lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.