blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

Om sin te maak...

Adres: http://omsintemaak.blogspot.com
Skrywer: Marelize
Platform: blogger
Bewolk
2016-09-11

So grys soos die wolke buiteverskeur tussen verskillende besluite.Die wind los 'n koue gevoeltog weet ek nie wat dit bedoel...Ek wonder of dit my leiof my dalk moet vorm soos klei.Ek wonder of ek daaruit moet leer,al voel ek hoe dit my verskeur!Binne sit en staar ek na buitevasgekluister in my stoel.Nêrens om weg te kruip van die gevoel...worstel ek met menings en feite.Die donkerte sal wegwaai.Die son sal weer skyn.Die hartseer

Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na Om sin te maak...

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.